Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun River Kalahari Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Este J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige verblyf langs die rivier. Ons het heerlik ontspan. Pragtige verblyf langs die rivier. Vriendelike ontvangs en veilige area. Na aan dorp, maar voel of jy in 'n oord is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

An ideal spot to overnight. A great overnight stay in Upington, on the banks of the Orange River and away from the hustle and bustle of the town. That said, it was easy to locate and very easy to continue our journey the next day. The reception staff were extremely helpful. We ate dinner from a simple menu which was both tasty and affordable - the breakfast was excellent. Secure off-street parking and we felt completely safe during our stay. Several resident Springboks and some interesting birds on the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike oornagstop tussen Bloem en Springbok. Lekker rustig by die rivier met mooi groot grasperke! Kamer was mooi en het op die rivier uitgekyk. Vriendelik ontvang en kon ons na goeie restaurante in die omgewing verwys. Die ontbyt was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Awesome place, nice and peaceful. Awesome accommodation on the banks of the Orange River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Thank you for your feedback. We look forward to your next visit in the future. Kind regards, Sunriver Kalahari Lodge

Guillaume Jacobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker oorgebly. Ontvangs was vriendelik en alles was skoon en perfek. Ontbyt is ingesluit en dit was heerlik. Pragtige plek. Kan hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit opreg! Sien uit na julle volgende kuier hier by ons. Groete Sunriver Kalahari Lodge

Stephanie A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Comfortable. Rooms are clean, very close to the Kalahari mall, and all the staff were very friendly and accommodating. Definitely recommendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Dear Stephanie, I hope this message finds you in good health. Thank you kindly for the amazing review as it is much appreciated. Your feedback means the world to us! Here at Sun River, we strive to improve on a daily basis and reviews like these give us that extra motivation to ensure all our guests receive VIP treatment. Once again, thank you kindly. Have a wonderful day. Kind regards, Sun River Kalahari Lodge Team

Anke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie mooi uitsig. Uitstekende plek met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanaaz W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Value for money! Excellent. Amazing view, and friendly staff. Our room was so clean too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Uitstekend, het dit baie geniet by Sun River Kalahari Lodge. Het baie lekker gebly, alles mooi skoon en lieflike uitsigte oor die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Ons kan dit sterk aanbeveel. Die kamer was baie goed toegerus en luuks. Pragtige tuine en rivierfront uitsig. Die eienaar was heeltyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elisma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 515
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 515
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 8, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5415333daf2a325a7ded5763bb9ac5081b246206d16fadd3aec0923c3d0a2a8ce6f7264042f1fa15bcfed459d5116d922a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 515 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 8 Steenbok Lane Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.451913853767 21.259305242328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang