Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun River Kalahari Lodge

  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 8, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 515 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sun River Kalahari Lodge is geleë in die hartjie van die Groen Kalahari. Ons sien daarna uit om jou bekend te stel aan ons hartlike gasvryheid, doeltreffende diens en opgeruimde personeel. Sun River Kalahari Lodge bied gerieflike, luukse en bekostigbae verblyf en 'n volledige reeks gastegeriewe is beskikbaar in al ons kamers.

Die 25 en suite-kamers is gerieflik, luuks en smaakvol gemeubeleer volgens 'n subtiele Afrika-tema. Ons bied kamers met en sonder uitsigte oor die rivier. Elke kamer het gemaklike beddens, DStv, lugversorging en luukse badkamers.

Die Lodge het rustige binne- en stoepareas met kaggels vir 'n heerlike atmosfeer. Die stoeparea loop uit op 'n tuin met luisterryke uitsigte oor die rivier, tuine met palmbome en een van 2 swembaddens in die son. Hierdie pragtige venue het plek vir 30 konferensiegangers.

Ons bestuur en personeel is baie goed opgelei en het baie ervaring in die gasvryheidsbedryf. Ons liefde vir mense noop ons om alles in ons vermoë te doen om vir gaste 'n puik ervaring te gee.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lanie D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis volgende keer langer as een nag bly. Springbokkies op jou voortstoep en die Oranjerivier 'n paar treë weg. 'n Silwerskoon kamer wat 'n koel...
Sien meer
Des 2024
Este J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige verblyf langs die rivier. Ons het heerlik ontspan. Pragtige verblyf langs die rivier. Vriendelike ontvangs en veilige area. Na aan dorp, maar...
Sien meer
Nov 2024
Chris R
Saam met lewensmaat
5.0
An ideal spot to overnight. A great overnight stay in Upington, on the banks of the Orange River and away from the hustle and bustle of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Desiree N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornagstop tussen Bloem en Springbok. Lekker rustig by die rivier met mooi groot grasperke! Kamer was mooi en het op die rivier uitgekyk. Vri...
Sien meer
Aug 2024
Phil S
Besigheidsreis
5.0
Awesome place, nice and peaceful. Awesome accommodation on the banks of the Orange River.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elisma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Steenboklaan 8, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sun River Kalahari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 515
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 515
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 8, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5415333daf2a325a7ded5763bb9ac5081b246206d16fadd3aec0923c3d0a2a8ce6f7264042f1fa15bcfed459d5116d922a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 515 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 8 Steenbok Lane Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.451913853767 21.259305242328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang