Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suné's Self Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Elizma A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Nasionale 7's rugby toernooi. Ons het so lekker gebly. Die plekkie is netjies, goed geleë en bekostigbaar. Suné was altyd beskikbaar wanneer ons in kontak met haar wou kom en baie vriendelik. Ons sal beslis weer hier kom neskop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Suné's Self Catering
Hallo Elizma, Baie dankie vir die terugvoering. Dis altyd lekker om te hoor dat julle verblyf lekker was. Sien uit om julle weer te sien. Groete, Suné

Malene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goedtoegeruste selfsorgeenheid met braaigeriewe. Ons het baie lekker gebly! Bietjie gesukkel om die TV-kanale te verander. Seker die ouderdom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrich S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

100% perfek. Uitstekende naweek gehad by hierdie plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ridovane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fabulous, amazing, absolutely beyond my expectation lekka. It was phenomenal. Everything was what I would want for my own house. Very clean and neat and the tranquility in the atmosphere. Can not wait to break away for a weekend again when it's not business related. Well deserved 5 stars for everything. Oh and best best best. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Suné's Self Catering
Hi Ridovane, Thank you so much for the beautiful review. We try to make everything as homely as possible. I am glad we were successful in our attempt to make you feel at home.

Debbie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly! Alles wat mens kan nodig kry, en meer. Die gasvrou was ten alle tye beskikbaar en tegemoetkomend. Ons sal definitief weer hier tuisgaan. Dankie - vir die puik en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Suné's Self Catering
Hallo Debbie. Vreeslik dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Hoop om julle weer terug te hê.

Adri S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie mooi en netjiese akkommodasie met goeie diens. Baie skoon en netjies. Oulike klein nougats as geskenkies sit net 'n spesiale gevoel by. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan C
1 nag
4.2
Sep 2024

Tevrede. Baie lekker gebly. Mooi plekkie om te rus en stilte te geniet. Hulle moet net ook die kombersie in die sitkamer lekker gereeld was. Dit is al ook amper tyd om die dubbelbed te vervang.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sune
Suné's Self Catering
Goeie more Megan, Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Dis die eerste klagte wat ek daaroor kry, so ek maak onmiddellik werk daarvan. Groete Suné

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Alles was volgens wense. Lekker gebly. Die gasvrou was baie gaaf en behulpsaam. Sy het aan al ons versoeke voldoen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rusha C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Home away from home. Ek het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chubby V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig, skoon en netjies. Eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is. Naby aan restaurante, dorp, vermaak en pragtige botaniese tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Suné's Self Catering
Hallo Chubby, Baie dankie vir die mooi verwysing. Ek is bly julle het dit geniet. Groete Suné

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kotzestraat 26, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f79cbfcc4dc0ff14adcd8dc25335ad8f4b4daca997df1d2d5836c2a332801ce28d26bd78099402a0317bf00450c74f27b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 26 Kotze Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.615669439604 19.448228851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang