Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Erf 878 ST034, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sunbird 2 is 'n selfsorghuis in Cape St. Francis-oord en spog met die perfekte vakansiebestemming vir die gesin of 'n groep vriende.

Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Hierdie 2 slaapkamers het direkte toegang tot 'n balkon.

Die derde kamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers maak gebruik van die derde badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n groot etenstafel met sitplek vir 8 waar die hele gesin hul maaltye kan geniet.

Die sitkamer is ruim en gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure by die eetarea is daar 'n lieflike dek met buitesitplek, 'n gas- en 'n houtbraai asook 'n pizza-oond.

Sunbird is net 120 m van die strand af en gaste kan van die restaurante en winkels in die oord gebruik maak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Da Gama-weg, Erf 878 ST034, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunbird 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Erf 878 ST034, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dcf565ff803cc862c0e9cedf3272362822df03670a7ad4842c265b2f815fa588e3c44f108b9f4a10a9e198b78e16fe05e78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Da Gama Road Erf 878 ST034 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198180968389 24.834942387375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang