Sunbird Garden Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 195
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Pieta V - Sep 2024
Algehele gradering
Ek sal beslis weer hier oorslaap.
Charmaine B - Sep 2024
Algehele gradering
10/10.
Ilze J - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, mooi tuin met voëls.
Nicolaas J - Sep 2024
Algehele gradering
Aangenaam verras. Kwaliteit verblyf en baie bekostigbaar.
Elsabé K - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Edward L - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Esther H - Aug 2024
Algehele gradering
Had a lovely stay.
Henriette J - Aug 2024
Algehele gradering
Gastehuis is pragtig, skoon en netjies. Die area is stil, rustig en naby alles.
Tersia L - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, rustige omgewing, sal verseker weer daar gaan bly.
Naómi J - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker en gerieflik, baie skoon en veilig.
Mari S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Louis M - Aug 2024
Algehele gradering
Beste plekkie ooit.
Joe C - Aug 2024
Algehele gradering
Great!
Hennie B - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Alles wat jy nodig het.
Wilna T - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, geen klagtes nie.
Elize V - Jul 2024
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend.
Charlene H - Jul 2024
Algehele gradering
Quiet and comfortable.
Johan J - Jul 2024
Algehele gradering
Stil en veilig.
Sune D - Jun 2024
Algehele gradering
Dié sagste beddens waarop jy ooit sal slaap.
Herina M - Jun 2024
Algehele gradering
Nice and cosy. Close to the hospital, all that I needed.
Mika S - Mei 2024
Algehele gradering
Stil en vriendelik.
Braam D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Lesinda G - Mei 2024
Algehele gradering
Ons kan Sunbird Garden Cottage beslis aanbeveel!
Maryna C - Mei 2024
Algehele gradering
Alles was perfek soos altyd!
Marieta M - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en versorgde plek.
Pieta V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing en skoon geriewe.
Dan G - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, knus, skoon en netjies.
Dawie H - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik, veilig, netjies, waarde vir geld.
Hendrik G - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer van hulle eenhede gebruik maak.
Elanda B - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Carine J - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en rustig. Skoon en netjies. Ek beveel dit aan vir enige iemand.
Lianie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie akkommodasie.
Jaco P - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker nice plek.
Kitty V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Regina B - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging naby aan alles wat ons wou doen.
Cathi W - Mrt 2024
Algehele gradering
One of the best I've stayed in.
Marle V - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklike waarde vir geld.
Fanie B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Hendrik T - Feb 2024
Algehele gradering
Ek was baie gelukkig.
Maryna C - Feb 2024
Algehele gradering
Vanaf aankoms tot vertrek was als perfek!
Lees meerSunbird Garden Cottage se terugvoer
Maryna, baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het julle verblyf geniet en ons sien uit na julle volgende besoek.
Rene P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, netjies.
Paul S - Feb 2024
Algehele gradering
Sunbird bieb 'n rustige omgewing waar enige gas kan uitrus en werk.
Anel J - Jan 2024
Algehele gradering
Will be back for more.
Ilse B - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome!
Jana R - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en stil met alles wat jy nodig het.
Isabel M - Jan 2024
Algehele gradering
Verblyf was rustig, skoon en veilig. Die sonkrag voordele was baie welkom.
Tanya D - Aug 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Stefanie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Die gastehuis is goed geleë en die gasvrou was baie vriendelik.
Amanda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Jacques G - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker.
Mona P - Jun 2024
Algehele gradering
Die eenheid is gerieflik geleë en als was mooi en skoon.
Natasha B - Mei 2024
Algehele gradering
Really a great place to stay for more than one evening even.
Brenda S - Feb 2024
Algehele gradering
Besides too much light everything was perfect and good value for money.
Theo G - Feb 2024
Algehele gradering
Baie tevrede.
Nichelle S - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en gerieflik.
Catherine H - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflike hulp van eienaar en sy vrou tydens 'n uiterste moeilike tyd.
Millie D - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plek in die stad, skoon en netjies met alles wat jy nodig het.
Renate L - Nov 2023
Algehele gradering
Puik!
Sulize B - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Eveline G - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik by Sunbird Garden Cottage gekuier!
Gwen V - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect.
Jackoline B - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely rooms as advertised.
Lisa L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie veilig en netjies.
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf weg van die huis.
Anel S - Jul 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Chris C - Jun 2023
Algehele gradering
Great place to stay if not wanting to drive all the way back home after a concert.
Jacqueline H - Mei 2023
Algehele gradering
Loved it!!!
Robin H - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect City Stayover.
Catherine H - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Pieter F - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Cecelia S - Jan 2023
Algehele gradering
Besoek aan Pretoria vir besigheid en familiekuier.
Lees meerLouis D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker verblyf.
Wilmari G - Feb 2023
Algehele gradering
Estelle en haar span is amazing! Gaan uit hul pad uit om ons te akkommodeer! Sal hul vir seker aanbeveel!
Theuns P - Mei 2023
Algehele gradering
Ideaal, naby Faerie Glen hospitaal.
Antoinette V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Jochen T - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en die kommunikasie was goed gewees.
Fiona H - Okt 2023
Algehele gradering
Spacious and neat.
Martie N - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam gewees behalwe vir loadshedding.
Lesley K - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Cindy S - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en gasvrou is baie vriendelik.
Jackie D - Nov 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Jacques H - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en veilig.
Charlene M - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Renthia E - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies en ligging is fantasties.
Caro S - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Kevin J - Okt 2022
Algehele gradering
Gesin met kind en tiener.
Christa B - Sep 2022
Algehele gradering
Very good.
Cecile V - Aug 2022
Algehele gradering
Die moeite werd.
Corne M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie oornagfasiliteit.
Henri P - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Johan R - Mei 2022
Algehele gradering
Alles wat ons verwag vir die prys wat ons betaal.
Lizel N - Mei 2022
Algehele gradering
Beste oornag vir besigheid in Atterbury-omgewing in PTA.
Anel S - Apr 2022
Algehele gradering
Oornag.
Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Herman M - Mrt 2022
Algehele gradering
Allways a pleasure staying there.
Herbert D - Nov 2022
Algehele gradering
Super lekker oornag.
Johan T - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustig en skoon.
Christa D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly en kon maklik na Faerie Glen Life hospitaal ry om my man te besoek.
Jesse James D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Lindi P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie. Vriendelike mense.
Tonya B - Jun 2021
Algehele gradering
5-ster.
Annali C - Jun 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek!
Elrika M - Mei 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Lavern J - Jun 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Jacorien N - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik
Andries D - Mei 2021
Algehele gradering
Verbasend, netjies en veilig.
Lindi S - Mei 2021
Algehele gradering
Was ontvang deur die vriendelikste personeel wat my dadelik sommer baie tuis laat voel het!
Yolande D - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Rheta S - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlik - stil omgewing, baie netjies en skoon in die kamer en om die geboue. Professionele diens en hantering te midde van Covid. Eienaar was vriendelik en tegemoetkomend.
Willie S - Sep 2021
Algehele gradering
Was net 'n oornag op terugreis, maar dit was 'n goeie keuse.
Diana B - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige kamer. Baie skoon en netjies.
Beatrice S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Rene P - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, rustig, netjies, mooi.
Deon B - Nov 2020
Algehele gradering
Het alles net goed gevind.
Justi S - Okt 2020
Algehele gradering
Uiters aangenaam en baie verwelkomend.
Gertha L - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik en Netjies
Peet D - Aug 2020
Algehele gradering
Very good.
Charmaine B - Aug 2020
Algehele gradering
Stil, gesellig, waarde vir geld.
Reandi S - Aug 2020
Algehele gradering
Genoeg spasie, skoon, area stil.
Rosa V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie aangename gerieflike oornag in Pretoria. Baie goed geleë. Sal beslis weer daar gaan oorbly.
Janike J - Mrt 2020
Algehele gradering
Was baie rustig en sal definitief weer teruggaan!
Andrea P - Feb 2020
Algehele gradering
Net 'n voorreg!
Zelma O - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Victoria I - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Wiaan L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Rika V - Nov 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Jeanelda P - Jan 2020
Algehele gradering
Slegs 1 nag oorgeslaap.
Andre B - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend, baie netjies.
Joachim T - Des 2019
Algehele gradering
Tuis met die instap.
Thys L - Nov 2019
Algehele gradering
Stil en rustig. Baie veilig.
Cornelia H - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjiese gerieflike verblyf.
Natassia D - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Erika L - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, veilig, privaat, gasvrou baie behulpsaam.
Henry C - Okt 2019
Algehele gradering
Perfectly suited our needs, safe, clean and quiet.
Theo B - Okt 2019
Algehele gradering
Just amazing.
Antoinette V - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Ann J - Aug 2019
Algehele gradering
Great experience.
Tanya L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en skoon.
Wanda S - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Willie S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en huislik.
Boet B - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig, netjies en veilig.
Mariette V - Mei 2019
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Izelle D - Apr 2019
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en gerieflik.
Wanda S - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Victoria I - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Justus C - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit is 'n briljante pragtige plek.
Marie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon.
Annette V - Mrt 2019
Algehele gradering
5-ster-verblyf!
Trudy B - Mrt 2019
Algehele gradering
Een van die beste gastehuise waarin ek al tuisgegaan het in SA.
Marinda G - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Riana C - Feb 2019
Algehele gradering
Dankie, die verblyf is gerieflik naby aan die Fairy Glen Hospitaal, dit is baie pragtig, netjies en stil.
Edward B - Feb 2019
Algehele gradering
Vreeslik gerieflik, vriendelik en professioneel.
Tilla V - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut 'n uitstekende plek om te bly!
Eleni G - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike behulpsame werkers en eienaar!
Jacqualine V - Jan 2019
Algehele gradering
Good service.
Lana T - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Annette V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Karen M - Aug 2019
Algehele gradering
Lieflik.
Mathilda K - Jul 2019
Algehele gradering
Was rustig, veilige area en netjies.
Gert J - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige kamers.
Charl B - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Willem P - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik gewees.
Elmarie T - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker bed en baie mooi en netjies.
Willem N - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker, net bietjie warm sonder aircon, maar verstaanbaar teen prys.
Elma N - Des 2018
Algehele gradering
Perfek!
Tilla V - Des 2018
Algehele gradering
In een woord: fantasties!
Anel S - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en smaakvol. Beslis die moeite werd.
Ilna R - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Mauritz V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en baie geniet.
Marie S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik!
Uys P - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, goed geleë, sal dit beslis aanbeveel.
Chantal T - Nov 2018
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar bly!
P.s. O - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Samkele S - Okt 2018
Algehele gradering
Hospitality is very good.
At S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal dit enige tyd aanbeveel.
Robert V - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Jaco P - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik gerieflik, baie netjies en omrede dit net 2 kilos van Menlyn Mall as is maak dit ook baie gemaklik.
Braam V - Jul 2018
Algehele gradering
Great experience.
Karen V - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, gerieflike verblyf.
Bertina K - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties! Skoon en netjies!
Louise H - Jan 2018
Algehele gradering
Everything was satisfactory.
Ellen V - Jan 2018
Algehele gradering
Perfect.
Martha R - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend 10/10.
Caitlin D - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie prys vir pragtige, netjiese kamer.
Shana L - Jul 2018
Algehele gradering
Die beskuit en yskoue koeldrank in die yskas was 'n aangename verrassing.
Marie S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en alles wat jy benodig.
Louis S - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekende woonstel netjies toegerus baie aangename verblyf!
Sunbird Garden Cottage se terugvoer
Louis dit was vir ons wonderlik om jou te huisves en jy is baie welkom as jy weer kom kuier.
Tina N - Sep 2017
Algehele gradering
Puik waarde, gerieflike rustige verblyf.
Sunbird Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Tina, dit was vir ons 'n groot plesier om jou te huisves.
Jolene G - Mei 2017
Algehele gradering
Great place to go.
Sunbird Garden Cottage se terugvoer
Jolene, thank you for your review and it was a pleasure hosting you.
Lourens D - Mei 2017
Algehele gradering
Het 'n wonderlike tydjie in die tuinwoonstel deurgebring, alles was perfek.
Sunbird Garden Cottage se terugvoer
Lourens - Baie dankie en dit was wonderlik om jou te huisves.
Dirk P - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was so lekker rustig en stil soos ons dit wou hê.
Sunbird Garden Cottage se terugvoer
Dankie Dirk, dit was vir ons ook baie lekker om julle te kon huisves en sien julle graag weer .
Juanine R - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek.
Sunbird Garden Cottage se terugvoer
Juanine en Andre baie dankie, sien uit om julle weer te verwelkom.
John C - Okt 2016
Algehele gradering
Puik diens, netjies, skoon, modern, vriendelike diens.
Sunbird Garden Cottage se terugvoer
John baie dankie dit was vir ons n groot plesier en hoop ons sien jou weer.
Riaan V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. 'n Mens kan nie vir meer vra nie.
Sunbird Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Riaan. Dit was heerlik om jou hier by ons te huisves. Ek hoop om jou binnekort weer hier by ons te ontvang.
Amelia J - Nov 2016
Algehele gradering
Baie mooi plek en uitstekende, vriendelike diens.
Sunbird Garden Cottage se terugvoer
Dankie Amelia, was lekker om jou vir die week te kon huisves. Hoop om jou weer binnekort by ons te verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang