Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Garden Cottage

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Vanaf R850 R723 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunbird Garden Cottage is in die rustige voorstad Garsfontein in Pretoria. Die eenhede gebruik sonkrag en word daarom nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Die eenhede bied en suite-verblyf wat ideaal is vir 1 of 2 gaste, sakereisigers en toeriste. Ander geriewe sluit volledige DStv, WiFi en veilige onderdakparkeerplek in.

'n Skoonmaakdiens is by die tariewe vir weeksdae ingesluit, maar is nie gedurende naweke beskikbaar nie.

Die eenhede is ongeveer 400 m van die Faerie Glen-hospitaal en in die omgewing van die nuwe Menlyn Main- en Sun Arena, winkelsentrums, gholfbane, die Faerie Glen-natuurreservaat en slegs 40 minute se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die eenhede het ook maklike toegang tot die N1.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Charmaine B
Saam met lewensmaat
5.0
10/10. Baie netjies en veilig!
Sep 2024
Ilze J
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies, mooi tuin met voëls. Baie lekker, dankie! Sunbird is super skoon en netjies, gemaklike bed, asook bedlinne.
Sep 2024
Edward L
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Was skoon en baie vriendelike diens gekry.
Aug 2024
Esther H
5.0
Had a lovely stay. The property was close to family and the event that we were attending. Jelly was very loving and exceptionally welco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Henriette J
Saam met lewensmaat
5.0
Gastehuis is pragtig, skoon en netjies. Die area is stil, rustig en naby alles. Baie oulike plek om oor te bly.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Gaste dink Sunbird Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrzvSqhQZUoTMOPUaUBo69F2ZSqPJko7k7x44c4AzFoEz5MuS2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 191 5 1 5 370 Albert Adamson Street Garsfontein 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.786877151107 28.293560479832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang