Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Garden Cottage

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Vanaf R700 R595 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunbird Garden Cottage is in die stil woonbuurt Garsfontein in Pretoria geleë. Die eenhede gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eenhede bied en suite-verblyf wat ideaal is vir 1 of 2 gaste, korporatiewe reisigers en toeriste. Ander geriewe sluit volledige DStv, WiFi en veilige onderdakparkeerplek in.

'n Skoonmaakdiens is by weekdagtariewe ingesluit, maar is nie gedurende naweke beskikbaar nie.

Die eenhede is sowat 400 m vanaf die Faerie Glen Hospitaal geleë en naby die nuwe Menlyn Main en Sun Arena, winkelsentrums, gholfbane, die Faerie Glen Natuurreservaat en net 40 minute se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die eenhede het ook maklike toegang tot die N1-hoofweg.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maryna C
Gesin met tieners
5.0
Sunbird Garden Cottage oortref altyd my verwagtinge. Alles was perfek! Rustig, veilig, netjies, uitstekende ligging.
Okt 2024
Gerhard S
Saam met lewensmaat
5.0
Beter as in 'n hotel. Het dit geniet. Sal weer kom.
Sep 2024
Anesia C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer daar inboek en slaap. Sal dit vir seker aanbeveel. Baie mooi plek. Skoon, netjies en die staff is baie vriendelik.
Sep 2024
Pieta V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal beslis weer hier oorslaap. Dit is die 2de keer dat ons hier tuisgegaan het. Die eenhede is skoon en netjies en smaakvol gemeubileer. Die area i...
Sien meer
Sep 2024
Charmaine B
Saam met lewensmaat
5.0
10/10. Baie netjies en veilig!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Gaste dink Sunbird Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrzvSqhQZUoTMOPUaUBo69F2ZSqPJko7k7x44c4AzFoEz5MuS2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 370 Albert Adamson Street Garsfontein 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.786877151107 28.293560479832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang