Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-laan 14, Aston Bay, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Sunbird House is 'n groot selfsorghuis in Jeffreysbaai. Die huis is naby Marina Martinique en spog met 'n balkon met 'n lieflike uitsig en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die eenheid is stapafstand vanaf Aston Bay-strand.

Sunbird House bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 dubbelbedens en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n deur wat die badkamer en kamer skei wat gaste totale privaatheid verseker, Die tweede en derde kamer het albei 'n dubbelbed. Die vierde en vyfde slaapkamers het albei 'n kiningingrootte-bed. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, stort en aparte toilet. Bad- en swemhanddoeke is beskikbaar.

Die hoofslaapkamer het 'n aparte deur wat na die stoep lei. 'n Dubbelbed kan op versoek met 2 enkelbeddens - slegs geskik vir kinders - vervang word.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Speserye, souse en skoonmaakprodukte is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n sitkamerstel, enkelslaapbank en 'n platskerm-TV.

Die voorste stoep het nog 'n etenstafel waar 8 gaste kan sit en 'n ingeboude, beskutte braai. Houtdeure in die oopplan-leef/eetarea lei na 'n balkon met 'n uitsig op die berge.

Gratis Wi-Fi is beskikbaar en albei TV's het Netflix. Gaste kan van hulle eie intekenbesonderhede gebruik maak indien hulle DStv verkies.

Kamer-opset

Slaapplek vir 13 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sunbird-laan 14, Aston Bay, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunbird House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-laan 14, Aston Bay, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76568905a62ee3ea5e5d02cd7519aec89605a950514f8bf4967489019d66f22599a34af12a32dd787772729fcf2543ba4fb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 13) 2 5 1 5 14 Sunbird Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0821923 24.9116147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang