Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Puik. Altyd lekker om by Dave-hulle te bly. Baie netjies plek, bly gereeld daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Sunbird Lodge
Dankie Willem, altyd lekker om jou te sien. Kyk mooi na jouself.

Flip K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Asemrowend. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Sunbird Lodge
Thanks Flip, see you next time!

Flip K
1 nag
5.0
Sep 2023

Vriendelikheid, rustige atmosfeer, uitstekende verblyf. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis 'n uitstekende plek om oor te bly en te rus. Rustige atmosfeer en die kamers is in puik toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Sunbird Lodge
Dankie vir jou mooi woorde, dit was vir ons 'n plesier om jou by ons te hê.

Christopher R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Pleasant stay. The host was extremely friendly and helpful and made us feel very welcome. The lodge is close to the Paul Kruger Gate, and the host recommended the Bushveld and Terrace Hotel where we had an outstanding evening meal. We had a good 2 days' stay at the Sunbird Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Sunbird Lodge
It was great to meet you both and I'm glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Karien C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Baie lekker gebly en baie vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Sunbird Lodge
Baie gaaf van jou, dankie

Wilna M
Kort verblyf
4.4
Jul 2024

Vriendelike mense, lekker verblyf. Ek het baie lekker gebly. Daar was 'n double booking omdat ek uitstel moes vra: Die plek vir wie ek moes gaan werk doen, moes eers bevestig en intussen is daar bespreek deur 'n ander website. Dit was niemand se skuld nie. Maar, tog het Dave uit sy pad gegaan om vir my akkommodasie vir die ander twee aande by 'n ander lodge te reël en het ook al die logistieke uitsorteer, wat ook uit die boonste rakke was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Sunbird Lodge
Thank you, Wilna. Hope you enjoyed being back in Phalaborwa again? Take care and hope to see you again soon.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Dave
Sunbird Lodge
Thank you for staying with us, Gerhard. We're glad you enjoyed your stay!

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Gasvrye verblyf. Lekker skoon, gasheer baie gasvry. Lekker plek vir oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Sunbird Lodge
Thank you Johan, it was great to meet you both.

Ted A
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Perfectly satisfied with accommodation. I have stayed at Sunbird Lodge before, and this was the second time. We stayed over before going to the Kruger Park and visited it again on the way home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Sunbird Lodge
Thanks Ted, it's always a pleasure to have you both staying with us.

Jillian N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

A perfect stopover before entering/exiting Kruger Park. Dave is a great host and we will be back! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Sunbird Lodge
Thank you, both. It was lovely having you stay with us. Take care and we will see you next time.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 365
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 365
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 21, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMWQ5MmRjLWNhODctNDk0Yy1iNWQ1LTUxMzRhNjRkN2EyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 365 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 21 Aalwyn Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.954067543113 31.144459247589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang