Sunbird Paradise
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-keeromstraat 39, Blouberg Rise, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunbird Paradise is 'n pragtige selfsorghuis in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende, want hierdie verblyf is net 'n kort entjie se ry van die strand af en het 'n swembad.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n eiland met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder het hierdie verblyf 'n binnenshuise kuierarea met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Dié area lei na 'n buite-area met sitplek en 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 721
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sunbird-keeromstraat 39, Blouberg Rise, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-keeromstraat 39, Blouberg Rise, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang