Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-singel 5, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sunbird Place is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n stil woonbuurt sentraal geleë in Durbanville. Die Durbanville-wynvallei huisves 'n menigte wynkelders en wynplase, waar heerlike wyne gekoop en geproe kan word.

Dié eiendom kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Hierdie huis beskik ook oor 'n binnebraaikamer met 'n TV en toegang tot gratis WiFi.

Die ligging van hierdie huis is 'n kort entjie se ry na Durbanville se winkelsentrums, vermaaklikheids- en mediese sentrum, met Kaapstad middestad slegs 20 minute se ry weg. Durbanville is omtrent 'n kort entjie se ry vanaf die groter dorpie Paarl en selfs nader aan Stellenbosch Wynlande.

Neem asseblief kennis dat gaste 10kwh per dag elektrisiteit aangebied word. Enige bykomende elektrisiteitsgebruik sal vir die gas se rekening wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Sunbird Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sunbird-singel 5, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunbird Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-singel 5, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe32a5ec8deb264b227c3db5a2a97bfcda95e3c595b725aeda962cbe9b7723dd82bd0327d318a9c1f49717f0df86b09ec5b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 5 Sunbird Crescent D'Urbanvale 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.817823840921 18.642065328836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang