Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundown Country Estate

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Jan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Safe. Good location. Food is well priced, drinks are expensive. The chairs in the room need to be cleaned, and the area behind them must be cleared out; it looks like a junkyard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Worthwhile sleep over. Very good meals. Comfortable and clean. Aircon did not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adelle R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Ons het baie lekker gebly by Sundown. Lekker geswem, geëet en geslaap. Die diens was goed en baie vriendelik. Ons het die quad bike toer gedoen deur die bos en berg. Dit was awesome. Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Verity-ann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Fun, relaxing and enjoyable. See stars

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Besonder aangenaam, bo verwagting ontspannend en dit was heerlik om so bederf te word. Ons verblyf by Sundown Country Estate was heerlik. Die personeel is besonder vriendelik en hulpvaardig. Die kos was uit die boonste rakke! Die kamer was baie skoon en gerieflik, al was dit oudmodies, was als steeds gerieflik. Die swembad en swembadkroeg was 'n wenner. Dit was uiters skoon en baie gerieflik. Die nuwe eienaars is baie aangename, vriendelike mense en is besig met groot verbeteringe aan die landgoed. Ek hoop om spoedig weet 'n wegbreek daarheen te kan onderneem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Coenie L
1 nag
5.0
Okt 2020

Oornag verblyf Het een nag oorgebly voor my fietswedren by Sun City. Was aangenaam verras toe personeel aanbied om 'n ontbytpakkie te gee aangesien ek vroeg moes vertrek. Kamer was skoon, groot en gerieflik, ek het vroeg gaan slaap met geen steurnis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Lovely place. Seriously under staffed. Would go again. Biggest issue was slow restaurant service. Did not even have breakfast on last morning. Was also told that the lady who made an error was going to be charged the difference. I felt bad so ended up paying it in anyway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Heerlik ontspanne, lekker bederf. Ons het baie lekker gebly en baie, baie lekker geëet. Swembad ook terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dikeledi L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Fantastic. We enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag
4.8
Nov 2019

Aangenaam verras. Na ek my bespreking gemaak het, het 'n aantal mense kommentaar gelewer oor die plek, en dat hulle nie daar sou bly nie. Wel, ek het met die intrapslag sommer klaar vir hulle fotos gestuur om hulle verkeerd te bewys. Die kamer is pragtig en ek het baie lekker geslaap. Ja, die gebou is oud en kan hier en daar bietjie liefde en aandag kry, maar oor die algemeen kan ek regtig nie fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 874
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 874
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565, Boshoek, 0301, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4291fb57a20b18a4e2e48216e9eaa15ac7990093cffde700ac42ef4107759be8fb4c987733d49f433bd9c52651bc430b8afe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 874 per nag, vir 2 mense 93 5 1 4 R565 BOSHOEK 0301 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.431020988149 27.080446732839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang