Sundown Lodge
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rissikstraat 75, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sundown Lodge in Komatipoort bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornag-gaste. Die lodge is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede, asook die Mosambiekse grens. Die Krokodilhek van die Krugerwildtuin is ook net 8 km ver.
Verblyf bied 'n verskeidenheid kamerkeuses vir enige groepe, van enkelreisigers tot 'n gesin van 4. Elke kamer het 'n privaat badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Die drieslaapkamers en vierslaapkamers is vir selfsorg ingerig met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere kanale, lugversorging en 'n lessenaar in.
Die lodge het 'n gemeenskaplike sitarea, braaigeriewe en swembad. Daar is 'n restaurant en kroeg op die perseel waar gaste 'n volledige Engelse of Ierse ontbyt kan geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Rissikstraat 75, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Sundown Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Komatipoort Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rissikstraat 75, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang