Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowner Bushcamp

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sarina S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Peaceful and enjoyable with the most beautiful surroundings. An amazing bush experience with the whole place to ourselves!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette L
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Beste vakansie plek ooit. Die feit dat daar geen selfoon sein is nie, was die eerste rede hoekom ons ons vakansie hier geboek het. Dit was 'n kwaliteit tyd saam familie, en die kinders het hulle gate uit geniet in die berge. Alles was tot ons beskikking en daar was geen rede om die kamp te verlaat om gou dorp toe te gaan. Dit is 'n uiterse mooi plek en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali G
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Dit was heerlik om om die groot vuur saans te kuier en die hele dag in die swembad. Die diens is fantasties, Sundowner is 'n heerlike plek om as 'n groep te gaan. Alles wat jy nodig het, is in die kombuis. Ek beveel dit ten volle aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gontse M
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Good family/friends weekend away. Attend to wasps before ever booking, please. We ended up not using the one room/chalet because the inside bathroom had a full nest of wasps. Oil your cast iron pots after every visit; the rust can cause illness. Otherwise, great place and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Groot
Sundowner Bushcamp
Apologies for your experience with the wasps. It was not a nest, only three that came in from outside. Luckily, by Saturday they were gone and you could use the room again. Unfortunately, I didn't see any rust in the cast iron pots when I checked them before you checked in. Apologies for any inconvenience.

Dawie S
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Lekker gekuier. Goeie waarde vir geld, akkommodasie kort hier en daar bietjie aandag maar het baie lekker gebly. Kombuis was goed toegerus met al die potte en panne wat mense nodig gehad het om vir 'n groot groep kos te maak. Sal Sundowner Bushcamp beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Charisse F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Lovely restful place where you can unwind. Accommodation is great. Scenery is beautiful. Quiet and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf
4.4
Okt 2023

Familie naweek. Baie geskik vir 'n groep vriende of familie. Baie vriendelike diens en ontvangs. Baie lekker kuierarea en alles is daar wat jy nodig het. As jy wil wegkom van die geraas van die stad, is dit die regte plek om te gaan ontspan. Sal definitief weer gaan kuier by Sundowner Bushcamp.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maria J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Peaceful and relaxing. Lovely rustic camp with everything you need for a few days in the bush. Rentia is truly a wonderful host and made us feel totally at home. Our whole group voted to 100% return soon! Just book if you looking for a space away from any other humans and where you can truly take a digital detox and experience longer days in nature. Loved our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly G
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Very nice. The sundowner staff and owners were very accommodating and helpful. We love the place. Unfortunately, it did rain and if we had known there was a dirt road we would have brought and different vehicle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
Kort verblyf
4.2
Jan 2023

Onvergeetlik lekker. Die kinders het die watergat baie geniet. Dit is 'n lekker wegbreekkamp saam vriende.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Groot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Deel 4 Groot Nylsoog Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9484b7f94b92c4054107d5741a6ece4db798dcf3e2cb3bfd89509881c2d47fb6a9193317cbb1eb30ac89c2e69a3346d8af8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 18) 24 5 1 5 Portion 4 Groot Nylsoog Farm Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -24.78705 28.254783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang