Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowner Bushcamp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Deel 4 Groot Nylsoog Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Sundowner Bushcamp is 'n privaat boskamp in die natuur en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met vriende en familie en ook vir partytjies. Dit is ook ideaal vir spanboun- en gholfnaweke. Die hele kamp word net aan een groep verhuur. Dit is baie gerieflik vir 10 persone wat nie wil deel nie, maar kan tot 18 gaste akkommodeer. Die boskamp is 19 km buite Bela-Bela.

Daar is 'n groot gemeenskaplike lapa met 'n braai-area, kroegarea, swembad en 'n volledige kombuis met 'n yskas en vrieskas, mikrogolfoond, braaitoerusting, driepootpotjies, eetgerei en breekware.

Verblyf is beskikbaar in 3 safari-tente en 2 houthuisies. Daar is 2 tente met dubbelbeddens en 'n stapel en 1 tent met 'n koninggrootte-bed. Die 2 houthuisies het elkeen 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die houthuisies het elkeen 'n toilet en 'n wasbak en daar is 'n ablusieblok met storte en toilette. Daar is ook 'n buitestort vir dée wat onder die sterre wil stort. Alle linne word voorsien.

Daar is 'n swembad en 'n trampolien. Gaste kan ook heerlik rondstap op voetslaanpaaie en daar is verskeie gholfbane in die omgewing. Fietsryers is ook welkom. Musiek kan tot laat gespeel word en troeteldiere is welkom mits daar vooraf gereël word.

Thaba Kwena-krokodilplaas is 5 km ver, Thaba Monate en sy Zipline is 7 km ver en daar is verskeie gholfbane in die omgewing.

Kamer-opset

Slaapplek vir 18 mense 5 Slaapkamers 7 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Herman V
Saam met vriende
5.0
Veilig en lekker! Lekkerste plek in die bosveld. Tannie Rentia is baie vriendelik en behulpsaam gewees.
Sep 2024
Sarina S
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and enjoyable with the most beautiful surroundings. An amazing bush experience with the whole place to ourselves!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Sanette L
5.0
Beste vakansie plek ooit. Die feit dat daar geen selfoon sein is nie, was die eerste rede hoekom ons ons vakansie hier geboek het. Dit was 'n kwalitei...
Sien meer
Des 2023
Annali G
5.0
Dit was heerlik om om die groot vuur saans te kuier en die hele dag in die swembad. Die diens is fantasties, Sundowner is 'n heerlike plek om as 'n gr...
Sien meer
Nov 2023
Charisse F
Saam met vriende
4.8
Lovely restful place where you can unwind. Accommodation is great. Scenery is beautiful. Quiet and restful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Groot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Deel 4 Groot Nylsoog Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Sundowner Bushcamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 18)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Deel 4 Groot Nylsoog Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9484b7f94b92c4054107d5741a6ece4db798dcf3e2cb3bfd89509881c2d47fb6a9193317cbb1eb30ac89c2e69a3346d8af8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 18) 26 5 1 5 Portion 4 Groot Nylsoog Farm Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -24.78705 28.254783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang