Sundowner Bushcamp
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Deel 4 Groot Nylsoog Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 18)
Beskrywing
Sundowner Bushcamp is in 'n privaat boskamp in die natuur geleë en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met familie en vriende asook partytjies. Dis ook ideaal vir spanbou en gholfnaweke. Die hele kamp word aan een groep verhuur. Dit is baie gerieflik vir 10 mense wat nie wil deel nie, maar tot 18 gaste kan akkommodeer. Die boskamp is 19 km buite Bela-Bela geleë.
Daar is 'n groot gemeenskaplike lapa met 'n groot braai-area. kroegarea en 'n swembad asook 'n volledige kombuis met 'n vrieskas-yskas, mikrogolfoond, braaitoerusting, gietyster 3-been potte, breekware en eetgerei.
Verblyf word in 3 safari-tente en 2 houthutte gebied. Daar is 2 tente met dubbelbeddens asook 'n stapelbed en 1 tent het 'n koninggrootte-bed. Die 2 houthutte het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die houthutte het elkeen 'n toilet en wasbak en daar is ook 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte en toilette. Daar is ook 'n buitestort vir diegene wat onder die sterre wil stort. Alle linne word voorsien.
Daar is 'n swembad en 'n trampolien. Gaste kan ook op die staproetes rondloop en daar is verskeie gholfbane in die omgewing. Fietsryers is ook welkom. Musiek kan tot laat gespeel word en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Thaba Kwena krokodilplaas is 5 km weg, Thaba Monate bied ziplining en is 7 km weg, en daar is verskeie gholfbane in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Groot Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Deel 4 Groot Nylsoog Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Sundowner Bushcamp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Deel 4 Groot Nylsoog Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang