Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowner Container

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandel-straat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie houer kombineer 'n rustieke ervaring met gemak en bied 'n ontvlugting van daaglikse roetine. Die houer is 6m lank het genoeg spasie en is op die eienaar se eiendom in Randburg geleë, maar is heeltemal privaat.

Dié ateljee-grootte akkommodasie het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is stoorplek in die bedbasis en 'n werkstafel. Daar is ook 'n platskerm-TV.

Die kombuisie het 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die skuifdeure maak oop op die privaat patio met buitemeubels en daar is ook 'n draagbare braai-area.

Hierdie eenheid gebruik sonkrag om onaangeraak te bly deur kragonderbrekings en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Veilige parkeerplek vir slegs 1 voertuig. Superhoë kampeervoertuie sal nie onder die motorafdak of motorhuis inpas nie.
As jy gaste ontvang, sal hulle buite die eiendom moet parkeer.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lehlohonolo M
Saam met lewensmaat
5.0
The best place I've ever booked. Felt like home. Had an absolutely fantastic stay at Sundowner container! The host was incredibly welco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Ruan H
Besigheidsreis
5.0
Strand-atmosfeer in Johannesburg. Dit was lekker en verwelkomend. Ekstra moeite is gedoen om 'n goeie atmosfeer te skep.
Sep 2024
Deon J
5.0
Peaceful and well worth it. Comfortable and safe. I will find an excuse to visit again. The provision of snacks, water and personal ite...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Kefalotse L
5.0
Amazing stay. It was a good stay, enjoyed everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Johanna D
5.0
Dit was 'n rustige, vredevolle atmosfeer en 'n baie goeie eiendomseienaar. Baie goed, uitstekende verblyf.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Amandel-straat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
  • Gaste dink Sundowner Container het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandel-straat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0618f956b59464b2c36ef1696de4c8e85b3c75d69a6aaa7f572d61bc1e5d6773604f94831df57aa1dc81ad6d42d690152447?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2 Amandel Street Sundowner 2161 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.083785895694 27.934961911639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang