Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowner Loft

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Nick R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Very friendly and fun. Comfortable and lovely views and Daryl is a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy G
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2020

Super friendly and on-site owner. Everything we needed was there. Comfortable. Great view The cherry on top was the Nespresso coffee machine and pods all laid on. Nice touch. And the comfy chairs outside on the verandah to enjoy the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Absoluut fantasties met awesome uitsig! Ons was vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina W
Lang verblyf
5.0
Des 2018

Wow! Wat 'n heerlike huis om in te kom ontspan. Darryl en Nadja was vriendelik, behulpsaam en ons kon lekker met hulle gesels. Beide die eenhede was skoon, netjies en het alles in wat jy nodig het. En die uitsig is natuurlik tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2018

Wonderlike uitsigte, veral oor die see. Baie ontspannend! Uitstekende verwelkoming! Ons was so bietjie mislei deur die foto's van die woonstel! Twee badkamers is aangebied waar ons sou kies, bad of stort. Net 'n stort was beskikbaar. Volle DStv het ontbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Desire F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2016

Baie netjies en sentraal geleë. Baie lekker gebly. Sou graag braaitange en braaibak wou sien. Dakwaaiers en /of gewone waaiers kan help veral in hierdie warm tye. Behalwe hierdie kleinighede was dit baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2015

Dit was ongelooflik mooi en lekker. Gasvryheid was onvergeetlik, die verblyf baie netjies en die uitsig ongelooflik. Ek beveel hierdie plekkie met liefde aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Darryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 62, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf630ca1c04f3d2ba83a08a1ad09eb55f71b271094c2c7ebc3245a57b9a1ad3dd52cd604a89ceca45ee230163cfe1e91df7a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 62 High Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.184637 22.147692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang