Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowner Place Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouchestraat 5, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R1 620 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sundowner Place Self Catering bied gerieflike verblyf in 'n kothuis langs die Vaaldam in Oranjeville.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is nog 2 enkelslaapbanke in die leefarea.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is 'n slim-TV in die leefarea wat gaste kan gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n lieflike stoep met braaigeriewe en die eenheid is naby die dam.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Sylvester S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie netjies en groot.
Mrt 2024
Angelique A
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely beautiful! Had a great stay. The doggies were super friendly! Walking distance to the dam where we caught a decent amount of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Lukas S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ek en my vrou het baie lekker gebly hier. Ons is uitgerus. Sal die plek definitief aanbeveel. Ons sal vir seker weer hier kom vakansie ho...
Sien meer
Des 2023
Gideon N
Saam met vriende
5.0
Baie rusrig. Baie rustige, stil verblyf en baie gemaklik.
Okt 2023
Abraham R
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie netjies en skoon, waarde vir geld.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Fouchestraat 5, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Sundowner Place Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouchestraat 5, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef50346da53f1692c6943578ac94d13a25d9ecc1441dbc489f00322a8161eec4c59befc6fc009f682bb7a9a5d7e2d2ecf899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 5 Fouche Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.991745232839 28.212583197816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang