Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundowners Game Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Remi A
1 nag
5.0
Mei 2024

Lekker gewees. Lekker gebly, sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mokgadi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely. My stay was good, staff was friendly. Rooms were very neat, so I am giving it a thumbs up. Please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daan
Sundowners Game Lodge
Thank you very much, we're very glad you enjoyed your stay with us!

Jan Rapote P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing. Clean atmosphere, peaceful, good food, and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daan
Sundowners Game Lodge
Thank you very much, we're very happy you enjoyed your stay with us!

Jacobus H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2024

Netjies, skoon en aangename akkommodasie. Alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Steve O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Baie lekker. Die lodge was baie lekker. Die gasvryheid was van die boonste rakke die omgewing is rusting. Sal aanbeveel en sal weer daar oorslaap. Baie dankie aan die personeel, julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daan
Sundowners Game Lodge
Baie dankie vir die terugvoer, en ons is bly julle het jul tyd by ons geniet! Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Marius M
1 nag
4.4
Mei 2023

Soos altyd, 'n baie lekker plek om oor te bly. Baie rustig en 'n goeie restaurant. Al kritiek wat ek het is dat die prys te hoog is vir slegs 'n bed. Ontbyt is 'n ekstra R140, wat baie duur is. Was onder indruk dit is B&B. Wifi in kamers het baie swak sein.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Daan
Sundowners Game Lodge
Ons sal aandag gee aan die WiFi sein probleme, ons het onlangs 'n paar upgrades gedoen om die sein te verbeter. Die ontbyt is uitgesluit, aangesien operationele kostes nie toelaat om dit deel te maak van die verblyf nie. Ons waardeer u terugvoer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 578, Loskop-Noord 12, Marble Hall, 0450, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1dac23c6507c6373e63ac47f9110b0802ed4d5b8697ed9b110038fd6a8840fcfb29fe05882394ed4ac496da6c62dc9851a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Portion 578 Loskop Noord 12 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.965602215328 29.264267936054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang