Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SuNel's Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Dalene M
1 nag
5.0
Jan 2024

'n Netjiese, goed toegeruste plekkie, in 'n rustige omgewing. Ek het heerlik gebly. Die eenheid was skoon en goed toegerus, en die omgewing rustig. Ek kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle L
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Die verblyf daar was perfek, presies wat ek wou gehad het. Die eenheid is baie gerieflik ingerig. Die kospakkies was 'n verrassing en handig. Ek het dit geniet. Die binneversiering is vir my baie mooi en smaakvol. Die bed slaap lekker en al die ander geriewe is van uitstekende gehalte. Ek sal vir seker weer daar wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie gerieflike verblyf. SuNel's Guest Rooms is in 'n baie rustige, stil woonbuurt. Ons kon lekker ontspan en selfs braai en rugby kyk! Alles was netjies en skoon. Die bed baie gerieflik met wit, skoon beddegoed. Die verblyf is ingerig met alles wat jy nodig mag kry. Die "breakfast on the go" was 'n lekker verrassing. Sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sewellyn W
Lang verblyf
4.8
Des 2023

Comfortable and convenient. We stayed for over a week and extended our stay for an extra day. The service was friendly and the accommodation spacious and comfortable. I was able to iron clothes for the wedding I was attending. We enjoyed the space to interact over breakfast and in the evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle And Bertus
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

We enjoyed the beautifully furnished room and kitchen. The on-the-go breakfast was well prepared and very convenient for our busy weekend. We would definitely recommend the guest room. We were warmly welcomed and we felt at home. The kitchen had everything we needed. Thank you for a lovely experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Daryl S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Was comfortable but had some concerns. By our understanding check-out time was 10 am. The lady that was supposed to clean let herself into the premises at 9 am and put sheets in the kitchen. She then returned at 9h20 to put pillowcases in the kitchen. We feel this was invading our privacy as she could've waited till we left before entering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rob G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Excellent. The accommodation is spacious and well kept. Very clean and tidy and the bed was comfortable and we rested well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suretha
SuNel's Guest Rooms
Hi Thank you so much for the feedback - hope to see you again Regards SuNel's Team

Yolandi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Pragtig skoon. Pragtig skoon. Wit lakens ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suretha
SuNel's Guest Rooms
Hi Baie dankie vir goeie terugvoering - hoop julle kom kuier weer by ons SuNels Team

Surine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Alles wat ons nodig gehad het. Alles wat ons nodig gehad het vir die naweek se kuier op die dorp. Waardeer die eienaars se vriendelike geselsies. Sal beslis volgende keer weer daar bly en die netjiese nuwe self-catering eenheid met binne-braai probeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Gemaklike Malmesbury verblyf. Die kamers is gerieflik ingerig, skoon linne met heerlike lugversorging en alles wat nodig is om gemaklik van die huis af te leef. Dankie vir 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kockstraat 25, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ODZiZjI1LTg1ZDYtNDc2Zi05NjdiLWJiOGRjNGUzMDBhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 25 De Kock Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.449972 18.724206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang