Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SuNel's Guest Rooms

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir SuNel's Guest Rooms
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dalene M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M

'n Netjiese, goed toegeruste plekkie, in 'n rustige omgewing.

Ek het heerlik gebly. Die eenheid was skoon en goed toegerus, en die omgewing rustig. Ek kan dit sterk aanbeveel.

Ronelle L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle L

Die verblyf daar was perfek, presies wat ek wou gehad het.

Die eenheid is baie gerieflik ingerig. Die kospakkies was 'n verrassing en handig. Ek het dit geniet. Die binneversiering is vir my baie mooi en smaakvol. Die bed slaap lekker en al die ander geriewe is van uitstekende gehalte. Ek sal vir seker weer daar wil oorslaap.

Antoinette N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N

Baie gerieflike verblyf.

SuNel's Guest Rooms is in 'n baie rustige, stil woonbuurt. Ons kon lekker ontspan en selfs braai en rugby kyk! Alles was netjies en skoon. Die bed baie gerieflik met wit, skoon beddegoed. Die verblyf is ingerig met alles wat jy nodig mag kry. Die "breakfast on the go" was 'n lekker verrassing. Sal hulle definitief aanbeveel.

Sewellyn W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sewellyn W

Comfortable and convenient.

We stayed for over a week and extended our stay for an extra day. The service was friendly and the accommodation spacious and comfortable. I was able to iron clothes for the wedding I was attending. We enjoyed the space to interact over breakfast and in the evenings.

Christelle And Bertus - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle And Bertus

We enjoyed the beautifully furnished room and kitchen. The on-the-go breakfast was well prepared and very convenient for our busy weekend.

We would definitely recommend the guest room. We were warmly welcomed and we felt at home. The kitchen had everything we needed. Thank you for a lovely experience.

Daryl S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daryl S

Was comfortable but had some concerns.

By our understanding check-out time was 10 am. The lady that was supposed to clean let herself into the premises at 9 am and put sheets in the kitchen. She then returned at 9h20 to put pillowcases in the kitchen. We feel this was invading our privacy as she could've waited till we left before entering.

Rob G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob G

Excellent.

The accommodation is spacious and well kept. Very clean and tidy and the bed was comfortable and we rested well.

SuNel's Guest Rooms se terugvoer

Hi
Thank you so much for the feedback - hope to see you again
Regards
SuNel's Team

SuNel's Guest Rooms
Yolandi V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Pragtig skoon.

Pragtig skoon. Wit lakens ens.

SuNel's Guest Rooms se terugvoer

Hi
Baie dankie vir goeie terugvoering - hoop julle kom kuier weer by ons
SuNels Team

SuNel's Guest Rooms
Surine F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surine F

Alles wat ons nodig gehad het.

Alles wat ons nodig gehad het vir die naweek se kuier op die dorp. Waardeer die eienaars se vriendelike geselsies. Sal beslis volgende keer weer daar bly en die netjiese nuwe self-catering eenheid met binne-braai probeer!

Deon D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D

Gemaklike Malmesbury verblyf.

Die kamers is gerieflik ingerig, skoon linne met heerlike lugversorging en alles wat nodig is om gemaklik van die huis af te leef. Dankie vir 'n aangename ervaring.

Eugene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Uitstekende en gasvrye verblyf. Hulle het uit hul pad uit gegaan om seker te maak dat ek alles gehad het wat ek benodig het.

Ek sal verseker weer van hulle gebruik maak as ek weer daar verby reis. Puik diens.

SuNel's Guest Rooms se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Groete,
Sunel's Span

SuNel's Guest Rooms
Sonja J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Baie lekker daar gebly, super skoon en netjies, gemaklike beddens en pragtige linne.

Baie lekker gebly by SuNel's Gastehuis. Baie netjies en gerieflik, geen klagtes. Personeel baie vriendelik en behulpsaam, ook toe die televisie nie wou werk. Baie bly daar was 'n lugversorger vir hitte in die kamer want ek het gaan kuier in die area op een van die koudste naweke. Heerlik geëet aan die ontbytpakkies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Willie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie M

Heerlik geslaap op die reuse bed.

Voorafverpakte ontbyt was 'n treffer!

SuNel's Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, hoop om julle gou weer te sien
Sunel's Span

SuNel's Guest Rooms
Michelle W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Baie aangename plekkie met soveel persoonlikheid. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hulle definitief weer gebruik.

Ek het gevra of ons vroeër kan inklok en daar was geen probleme nie. Ons het vreeslik veilig gevoel en die kamers is vreeslik mooi opgedoen. Het so tuis gevoel en as ons kon sou ons beslis langer gebly het. Die eienaars was baie vriendelik en het mens dadelik laat welkom voel. Alle veiligheid maatreëls was gehandhaaf. In plaas van 'n sit-ontbyt het elkeen sy eie kospakkie gekry wat ek gedink het baie innoverend is. Sal beslis enige iemand aanbeveel om by hulle oor te bly.

Herman V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Alles voldoen aan my verwagtinge.

Dit was 'n heerlike oornag na 'n lang tydperk van inperking. Ons is baie vriendelik ontvang. Die ontbyt was heerlik. Dankie.

SuNel's Guest Rooms se terugvoer

Hi
Baie dankie vir die positiewe terug voering.Kom kuier gou weer.
Sunels Familie

SuNel's Guest Rooms
Deidre D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D

Pleasant, peaceful.

Have not really explored.

Nolene D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene D

Great area, ample parking, friendly, safe, warm and comfy.

I found the hosts very accommodating and friendly, the room warm and comfy. Our only issue was that other than the soap dispenser at the hand basin there was no other soap etc in the shower to use and there was very little hot water in the morning. I had a luke warm shower and my husband a cold shower - not fun in the middle of winter.

Andre M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Baie goed geleë in pragtige omgewing.

Ons het 'n 160 km MTB-wedren gaan ry en sou van Saterdag aand af oorslaap. My vrou wou nie heeldag sit en wag vir ons nie en ons het die motor by die gastehuis gaan parkeer vroeg die oggend. Die eienaar het ons ontmoet en gesê my vrou kan solank in die kamer bly vir die dag. Dit was voorwaar 'n wonderlike gebaar en sy het omtrent ontspan die dag. Ons het eers sesuur die aand daar opgedaag, moeg en nat, maar 'n wonderlike nagrus gehad.

Bardene T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardene T

Baie netjies, gemaklik en sentraal geleë.

Ons het heerlik gebly. Dit was 'n skoon en gerieflike kamer. Ek het wel die aansit-ontbyt gemis.

Allistair V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allistair V

Rustig en netjies.

Ek het nie eens geweet van die on-the-go ete nie, maar dit was lekker. Baie dankie.

SuNel's Guest Rooms se terugvoer

Hi Allistair

Baie dankie vir goeie terug voering, ons wardeer dit opreg.

Hoop jy kom kuier weer by ons.

Groete
Sunel's Familie

SuNel's Guest Rooms
Hein K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K

Baie aangename onderviinding.

Maklik om te kry, naby aan die middedorp, kamer baie gerieflik. Sekerlik die lekkerste bed buiten my eie bed by die huis waarop ek geslaap het. Daar is 'n koffiestatsie met melk en nie coffee creamer nie. Vertrek is skoon en netjies. Ek het parkering voor my deur gehad. Breakfast on the go is baie aangenaam.

Hein K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K

Baie aangename ondervinding.

Maklik om te kry, naby aan die middedorp, kamer baie gerieflik. Sekerlik die lekkerste bed buiten my eie bed by die huis waarop ek geslaap het. Daar is 'n koffiestatsie met melk en nie coffee creamer nie. Vertrek is skoon en netjies. Ek het parkering voor my deur gehad. Breakfast on the go is baie aangenaam.

SuNel's Guest Rooms se terugvoer

Hi Hein
Baie dankie vir die positiewe terug voering, hoop jy kom kuier weer by ons.

Groete
Sunel's Familie

SuNel's Guest Rooms
Ellen T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ellen T

Gemiddeld.

Te min parkering vir hoeveelheid mense. Free WiFi, maar sein uiters swak. Kry nie gekonnekteer nie. Ontbyt "on the go" is niks noemenswaardig nie. Nie waarde vir geld.

SuNel's Guest Rooms se terugvoer

Good Day

Thank you for your valuable feedback.

Regards
Management

SuNel's Guest Rooms
Gideon M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M

Fantasies.

Baie netjies, skoon en vriendelik.

Avlon F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Avlon F

Very pleasant stay. Would visit again!

Friendly and homely atmosphere. Well appointed accommodation.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kockstraat 25, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ODZiZjI1LTg1ZDYtNDc2Zi05NjdiLWJiOGRjNGUzMDBhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 25 De Kock Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.449972 18.724206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang