Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower and Moonflower

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Fanie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik! Sal weer hier bly. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie is so mooi en netjies. Baie vriendelike diens, privaatheid en veilig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was great! Ons het so lekker gebly. Ons toer deur die Weskus en beslis een van die beste plekke waar ons mag oorbly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brand W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Professioneel, klas, gemak, goed toegerus, net 'n plesier. Een van die beste wat ons in meer as 10 jaar gebruik het! Absoluut foutloos. Kan Karin se bestuur van haar bestemming net as puik beskryf. Ons is as vriende uitmekaar. Vriendelik en baie tuis gevoel. Hulpvaardig en rustige vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony Lincoln D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pleasant experience with everything you need. Karin and her husband were absolutely amazing, their hospitality was warm and welcoming. Our stay was pleasant and peaceful. Highly recommended, the interior and quality household products were stunning. Literally everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne-marie D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Hartlike ontvangs, vriendelike hartsmense, rustige en veilige omgewing. Baie lekker gebly - rustig, baie, baie netjies, vriendelik, hartlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brand W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Simply fantastic. Absolute class - top notch and one of the best places we have been to in the last 10 years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het so lekker gebly! Wonderlik en baie netjies! Die tuin is ook ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenifer R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sunflower Moonflower is die mooiste en ontspannendste plekkie om te bly. Ons verblyf was absoluut fantasties. Die woonstel is baie netjies en gerieflik. Die omgewing is so rustig en die pragtige tuin dra by tot 'n super verblyf! Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek bly enige tyd hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Privaat en rustig. Lieflike plek met alles wat 'n mens mag of gaan nodig kry. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. Tranquil. Peaceful. Easy. We loved our stay. All I can say is we are definitely going to stay a lot more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Dam-weg 16, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f5fb451085cbd78aea2007af9bd22e925089184261104503731d511297018078c629c020d55e2a638d6f93411ec22e075dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 16 De Dam Road Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.808852897156 18.662453900764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang