Sunflower and Moonflower
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Paulina N - Aug 2024
Algehele gradering
Lekkerste warm bed het ons aand gemaak.
Elna V - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing en die verblyf was uitstekend.
Cara Jane B - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful and peaceful stay.
Tanisha E - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik.
Judy J - Aug 2024
Algehele gradering
Great place to stay. Quiet surroundings and the hostess was friendly.
Marietjie U - Jul 2024
Algehele gradering
Luuks.
Lynn J - Jul 2024
Algehele gradering
Cozy, spotlessly clean & very comfortable.
Stephanie J - Jul 2024
Algehele gradering
So 'n mooi en rustige plekkie! Baie dankie.
Elaine J - Jul 2024
Algehele gradering
Gesellig.
Premla D - Jul 2024
Algehele gradering
Awesome and recharging.
Erwin K - Jul 2024
Algehele gradering
Convenient.
Ubré V - Jun 2024
Algehele gradering
Sal beslis ons keuse bly, sou ons in daardie omgewing wees.
Sonika N - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Adéle V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing. Baie vriendelik ontvang.
Brandon K - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing stay at Sunflower.
Marichen V - Apr 2024
Algehele gradering
Ek het die plekkie geboek vir die spasie wat dit bied.
Margot S - Apr 2024
Algehele gradering
Very nice.
Rene H - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het die naweek baie geniet en sal beslis aan ander aanbeveel.
Monique G - Apr 2024
Algehele gradering
We loved it. It was awesome.
Elna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangename gasheer en gasvrou, hoe kwaliteit en sorgsaam versorgde eenheid.
Ina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly!
Tineke H - Apr 2024
Algehele gradering
Dadelik tuis.
Delphine A - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasies, uitstekend gelee, naby alles, en ons het waarde vir ons geld gekry.
Lizette G - Mrt 2024
Algehele gradering
Die doel van besoek was om by familie te kuier en Sunflower se ligging was perfek.
Jan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend geleë vir my behoeftes vir die 4 dae en rustige omgewing.
Ubré V - Mrt 2024
Algehele gradering
N Baie rustige omgewing wat sentraal geleë is.
Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Jo-mari R - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die woonstel is baie netjies en sentraal geleë.
Prof Kobus L - Feb 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Gary A - Feb 2024
Algehele gradering
Our stay was very pleasant.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you for your kind words.
Jon F - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxed and enjoyable stay.
Carolyn B - Jan 2024
Algehele gradering
Will definitely book again.
Cheryldene E - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Johannes V - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek. Goeie diens en waarde vir geld.
Judy J - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and quiet.
Kurt P - Jan 2024
Algehele gradering
Will definitely stay here again I'm in the area!
Sunflower and Moonflower se terugvoer
I'm glad you enjoyed your stay. I'm sorry to see that safety was rated low. Please feel free to share ideas about increasing safety at Sunflower as we would gladly implement anything beyond the safety gates in front of the door and window, fire extinguisher and electric gate that we already have in place. Looking forward to welcoming you again.
Cheryl O - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Leno M - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik, vriendlike personeel.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie. Ons ontvang jou ook graag weer hier!
Jolanda H - Nov 2023
Algehele gradering
Die bed en ekstra koffies was heerlik.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Kom kuier weer.
Ferdinand H - Okt 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie Ferdinand. Hoop ons sien jou weer.
Anneke O - Okt 2023
Algehele gradering
Was absolutely stunning by hulle.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie Unis!
Anelia B - Okt 2023
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Anelia! Waardeer jou terugvoer. Hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Este R - Sep 2023
Algehele gradering
Ek het my terminaal siek eggenoot by die hospitaal gaan haal en vervoer na Upington Noord-Kaap. Soveel empatie van eienaars ontvang, wat hulp aangebied het as ek 'n nood in die nag sou hê. Ware engele wat goed is vir hul kliënte.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie Este.
Melanie A - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies stil verbly.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Melanie. Waardeer jou resensie.
Hanlie B - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig!
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Hanlie. Kom maak weer ‘n draai by ons.
Daniëlle K - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was rustig, presies wat ons nodig gehad het.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer.
Carole R - Jul 2023
Algehele gradering
I had a few days in Durbanville. Sunflower suited my needs perfectly.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you, Carole. Hope to see you again.
Jessica B - Jul 2023
Algehele gradering
Keurige dekor, vars en veilig.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you so much!
Gerda M - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly die tydjie wat ons daar was.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Alta K - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige woonstel en mooie tuin!
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie! Waardeer
Nico J - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het lekker gekuier by ons.
Estha M - Jun 2023
Algehele gradering
Ek het 'n aangename en rustige tyd gehad.
Lees meerSunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Dries B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier weer!
Tiaan L - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi oases en absoluut ideaal vir somer in my opinie.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Tiaan. Dit was lekker om julle by ons te ontvang.
Monique V - Mrt 2023
Algehele gradering
Peace on earth.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you so much for your lovely review.
Dauline D - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil, skoon, netjies.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons ontvang julle graag weer hier in die toekoms.
Roan N - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike oop spasie en voel tuis.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie, bly julle het lekker by ons gekuier.
Jacques M - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het 'n week in Moonfliwer selfsorgeenheid gebly.
Lees meerSunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Jacques. Julle was wonderlike gaste en het ons plek so skoon en netjies gelos. Julle is altyd weer welkom.
Elsie S - Feb 2023
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly. Die plekkie is skoon en netjies. Kan dit verseker aanbeveel en sal weer daar bly.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Elsie. Ons ontvang jou graag weer hier.
Tienie P - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Tienie.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Jeffrey K - Feb 2023
Algehele gradering
Great stay.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
So sorry to hear about the blockage as it was not mentioned while you were here. Glad you enjoyed your stay and hope to welcome you again.
Linda W - Feb 2023
Algehele gradering
Woonstel is baie netjies. Sal weer hier bly.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Linda! Ons sal julle graag weer by ons ontvang.
Bianca P - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlik en netjies.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Bianca! Dis so lekker as ons gaste lekker kuier.
Ruan J - Jan 2023
Algehele gradering
Great plekkie! Sal beslis teruggaan.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie Ruan. Ons verwelkom julle graag weer by ons.
Rolene D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker en baie netjies.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie. Ons ontvang julle graag weer by ons.
Liz K - Mei 2023
Algehele gradering
A lovely clean place to stay. Our hostess was well prepared and caring.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you for you kind words. I will definitely consider you suggestion.
Nicolene B - Okt 2023
Algehele gradering
Tranquil.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you Nicolene!
Douw G - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, ruim, en in 'n stil omgewing.
Lees meerSunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Huba B - Des 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie.
Gaspard H - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you Gaspard. It was a pleasure to welcome you here. Hope to see you again soon.
Ronald L - Nov 2022
Algehele gradering
Naweekverblyf.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Ronald. Ons sien uit om julle weer hier tuis te laat voel.
Martlie J - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n absolute paradys.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Martlie. Kom kuier weer vir ons!
Mathilda S - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met mooi ruim tuin.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Mathilde. Ons is bly as julle lekker by ons gekuier het.
John W - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent venue with a really nice room. The bedding was of a really high quality and literally everything was magical. Beautiful setting in durbanville. Great stay.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you very much, John.
I'm glad you enjoyed your stay with us.
Please visit us again when you are back in Cape Town.
Leona H - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en warm mense.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontvang. Dankie vir die resensie.
Erika V - Aug 2022
Algehele gradering
Alles wat nodig is.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie Erika! Sal kyk na opsies vir beligting. Nie bewus daarvan dat die skuifvenster ‘n moontlike probleem was vir gaste nie.
Dankie vir die voorstelle.
Godwyne Charles P - Aug 2022
Algehele gradering
It was the best value for money. Everything was in the room that we needed.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
It was nice having you here. Thank you for the review.
Yolande P - Jul 2022
Algehele gradering
Uiters gemaklik, en baie goed geprys in vergelyking met ander verblyf in die area.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Yolande. Ons sien uit om jou weer hier te ontvang!
Melanie A - Jun 2022
Algehele gradering
Bly altyd lekker daar.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Melanie. Julle is ook lekker gaste wat Sunflower altyd netjies los na julle kuier.
Rene D - Mei 2022
Algehele gradering
Uitnemende ervaring.
Chesnay D - Mei 2022
Algehele gradering
It's an absolute amazing atmosphere, feels like your inclined with nature.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you so much for the review, Elizma. I am glad you enjoyed your stay.
Angela B - Apr 2022
Algehele gradering
Everything you need in a very clean and modern little flat.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you so much Angela! I appreciate your words very much. So glad you enjoyed your time with us.
Melanie A - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Melanie! Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Bronwyn B - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
I am so glad you enjoyed staying with us. We look forward to welcome you again.
Caitlin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderful, tranquil and everything you need.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review Caitlin.
Annelene S - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier net soos voorheen.
Lees meerSunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie vir die voorstel Annelene!
Ek sal dit beslis in ag neem. Die DSTV het ‘n probleem met sein gehad waarvan ons nie bewus was nie, maar dit is dadelik uitgesorteer toe ons daarvan kennis geneem het.
Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Michael A - Feb 2022
Algehele gradering
Quaint and peaceful.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Please visit us again!
Kayline N - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Kayline! Dis gaste soos julle wat dit lekker maak om mense hier te ontvang. Hoop ons sien julle 3 gou weer.
Pam W - Mrt 2022
Algehele gradering
A well equipped, very comfortable unit in a beautiful garden. Karin is a wonderful host. I would definitely return.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you so much for your kind words Pam. There is currently a table and chairs in the gated garden area for the guests of Moonflower. We are busy planting grass in a separate area for Sunflower which will also have a table and chairs in a garden setting. We are looking forward to welcome you again and have you enjoy our newly added feature.
Trisa H - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar en goed toegerus.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, dit word waardeer. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gerieflik is en tuis voel. Daarom neem ons u voorstelle ter harte. Ek wil net noem dat omdat daar beperkte spasie in die badkamer is, ons ‘n kassie onder die wasbak ingesit het waarin u toiletsakkies en dergelike badkamer benodigdhede kan neersit. Ook is daar oorkant die bamboesleer twee hakke teen die muur om handdoeke (of klere) aan op te hang indien u verkies om die leer eerder in die kamer area te laat. Ons laat die keuse oor aan ons gaste.
Debbie S - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderful, stunning place.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
It was so nice meeting you. Glad you had a good time with us.
Conrad K - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic, so quiet and tranquil.
Welma B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies, pragtig gemeubileer.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dit was net ‘n plesier om julle kuier met familie hier aangenaam te maak!
Marques A - Sep 2021
Algehele gradering
Die huis is die beste.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Marques!
Nelmarie E - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige plekkie.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie, Nelmarie! Ons hoop om jou gou weer hier te ontvang.
Andy V - Aug 2021
Algehele gradering
An excellent accommodation venue, providing everything you may need.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you for the review Andy! Looking forward to welcome you again next week.
Corne B - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike en wonderlike diens van Karin. Sy het ons so welkom laat voel.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie Corné! So bly julle het die naweek geniet.
Annelize H - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik met baie goeie diens.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dis was ‘n plesier om julle tyd aangenaam te maak Annelize.
Jaco J - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike behulpsame diens.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Was ‘n plesier om te help Jaco!
Aileen C - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilig, ruim, modern.
Lees meerSunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Aileen! Was ‘n plesier om julle tyd aangenaam te maak. Julle maak’n wonderlike verskil met wat julle doen.
Annelize R - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflike woonstel. Alles wat jy nodig het.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontvang Annelize.
Craig E - Feb 2021
Algehele gradering
Very happy with our short stay.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you for the great review Craig. Hope to welcome you again.
Regards
Karin
Craig M - Nov 2021
Algehele gradering
Incredible.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you Craig. Glad you enjoyed your stay.
Catharina D - Jun 2021
Algehele gradering
Vreedsaam en gerieflik.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie vir die resensie Catharina!
Andoline V - Des 2020
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie vir jou resensie Andoline! Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer hier te ontvang.
Billy J - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Billy.
Neels F - Des 2020
Algehele gradering
Netjies ten volle toegeruste eenheid in stil omgewing en 5 minute vanaf middedorp.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie vir die resensie Neels. Hoop ons sien julle sommer gou weer hier by Sunflower.
Liza G - Okt 2020
Algehele gradering
Was heerlik.Het gehou van privaatheid.Pragtige omgewing.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Hallo Liza
Dankie vir die resensie! Ons gaan beslis kyk daarna om wifi te offer, dis bo-aan ons doenlysie.
Groete
Karin
Lauren P - Sep 2020
Algehele gradering
Vinnige wegbreek met my man.
Lees meerSuzette H - Sep 2020
Algehele gradering
Superluuks en privaat.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie Suzette,
Was so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer as julle Kaap ae kant toe kom.
Groete
Deidre C - Aug 2020
Algehele gradering
I met Karen and Johan, what an awesome and beautiful couple and I thank them for a peaceful and relaxing stay. I would recommend anyone to spend time to unwind and enjoy the tranquility at their place.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you Deidre.
Daan S - Okt 2020
Algehele gradering
Very good, will stay again.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you Daan. We hope to see you again when you visit Cape Town.
Regards
Adriaan D - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige aangename atmosfeer
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie Adriaan! Dit was lekker om julle te ontmoet.
John B - Aug 2020
Algehele gradering
What a hidden gem!
Lees meerSunflower and Moonflower se terugvoer
Thank you Jacqui.
We hope to welcome you for a longer stay next time you visit CT.
Regards
Amanda T - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was goed.
Sunflower and Moonflower se terugvoer
Dankie vir die resensie Amanda.
Ons eenheid word as ‘n selfsorg aangebied en daar word nie daaglikse skoonmaakdienste gelewer nie. Die koffie word aangebied as verwelkoming en siende dat dit ‘n selfsorgeenheid is, verskaf gaste verder hulle eie ete en drinke. Ons het wel in die verlede gratis verdere koffie verskaf waar gaste dit versoek het. Indien ons meer dienste aanbied, sal die prys ook dienooreenkomstig moet verhoog.
Ons probeer om die honde soggens en saans toe te maak as die gaste hier is, maar aangesien u nie met eie vervoer hier was nie, was dit nie altyd moontlik om te weet wanneer ons honde vry kon rondbeweeg nie. Ek sal beslis meer aandag hieraan gee.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Dam-weg 16, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang