Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower and Moonflower

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Paulina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekkerste warm bed het ons aand gemaak. Baie lekker en rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustige omgewing en die verblyf was uitstekend. Ons verblyf was uitstekend. Dit is 'n rustige plek waar jy lekker kan ontspan. Die huis is baie netjies, gerieflik en modern, en die bed was baie lekker snoesig. Karin het ons vriendelik ontvang en haar kommunikasie was uitstekend. Ek sal beslis weer daar gaan kuier en ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara Jane B
1 nag
5.0
Aug 2024

Beautiful and peaceful stay. Absolutely stunning place and very clean. Beautiful location and tranquil environment. Very friendly and helpful host. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanisha E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gemaklik, gerieflik. Die plekkie is nie net waarde vir geld nie, maar werklik so ingerig dat alles wat jy moontlik kan nodig hê daar is soos 'n haardroër, ekstra komberse en kombuisbenodigdhede. Ons was vriendelik ontvang en kon werklik rus met die rustigheid wat die plekkie bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great place to stay. Quiet surroundings and the hostess was friendly. This was my second stay at this accommodation and I will definitely come back. Spacious living area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Luuks. Heerlik gebly. Gaan definitief weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Cozy, spotlessly clean & very comfortable. A perfectly wonderful stay! So comfortable, peaceful and 100% safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie J
1 nag
5.0
Jul 2024

So 'n mooi en rustige plekkie! Baie dankie. Heerlik! Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gesellig. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Jou plekkie is pragtig, netjies en skoon. Dit was koud in Kaapstad, maar ons het elke aand lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Premla D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Awesome and recharging. I booked this cottage for a couple coming for a conference. They love the cleanliness, location, peace and quiet, and the host was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Dam-weg 16, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f5fb451085cbd78aea2007af9bd22e925089184261104503731d511297018078c629c020d55e2a638d6f93411ec22e075dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 16 De Dam Road Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.808852897156 18.662453900764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang