Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower Guest House

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
2.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.6
Cliff H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Comfortable and clean. There is a car guard outside on the street at night, even though the vehicle gate is locked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette C
Kort verblyf
4.8
Jul 2022

Nicolette het uit haar pad gegaan om my verblyf so gemaklik moontlik te maak. Die vertrek waarin ek geslaap het was baie netjies en was elke dag skoongemaak. Die basiese toerusting was daar sodat ek kon kos warm maak, koffie drink ens. Ek sal beslis weer hier oornag as ek Ventersburg toe moet gaan. Ek kan nie vir die ligging vol sterre gee nie, want dit was ongelukkig baie ver van waar ek wou wees, maar as jy in Ventersburg self plek soek, is Sunflower Guest House se ligging ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niekie / Jose
Sunflower Guest House
Hallo Yvette. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg en ek is so bly jy het jou verblyf geniet en was tevrede met alles. Jy is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Sonneblom groete.

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2022

Vir dit wat jy betaal en ligging die moeite werd. Gasvry, stil en rustige dorpie, waarde vir geld dit wat jy kry vir dit wat jy betaal, die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Niekie / Jose
Sunflower Guest House
Hallo Gerhard. Baie dankie vir u positiewe ķomentaar. Dit was baie lekker om u te kon ontmoet en bly dat u tevrede was met u akkommodasie.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.2
Okt 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Niekie / Jose
Sunflower Guest House
Dankie vir die kompliment. Kom kuier gerus maar weer in die 70's. Jy is enige tyd welkom.

Herman C
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2021

Lae standaard fasiliteit. Ongelukkig is die standaard van die woonplek nie dieselfde as wat ons by die ander verblyfplekke ontvang het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Niekie / Jose
Sunflower Guest House
Jammer vir enige ongerief. Ek voel ons het ons bes gedoen om jul te verwelkom en gerieflik te laat voel. Covid 19 het ons ongelukkig finansieel belemmer en ons kon ongelukkig nie die jaar verbeterings aan die uitelike van die gebou bring nie. Mens kan ongelukkig nie almal tevrede stel nie Baie dankie vir u besoek. Groete Nicolette

Issie B
1 nag Saam met vriende
2.2
Mrt 2018

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, gelukkig het ons net vir een nag oornag gesoek. Van die kamers was nie skoon oorgetrek nie, en het 'n onaangename reuk gehad, glad nie op standaard nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Niekie / Jose
Sunflower Guest House
Baie dankie vir jul besoek en terug voering. Was lekker om jul almal te ontmoet. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat u ondervind het. Ek het die probleem op gevolg en sal toesien dat dit nie weer gebeur nie. Ek bied u twee nagte Gratis verblyf aan, indien jul weer hier verby kom om op te maak vir jul ongerief. Groete Niekie.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2018

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Loraine C
1 nag
4.8
Des 2017

Sunflower Guest House to be highly recommended for overnight stay. Niekie was so welcoming and kind. She had even bought cat food and litter trays for our 2 cats that were traveling with us. She prepared a fantastic breakfast which was very reasonably priced. She also messaged us a few days later to see if we had arrived safely at our destination. Ventersburg is not an attractive little town but the Sunflower Guest House is great if you need to stay somewhere en route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niekie / Jose
Sunflower Guest House
Dear Loraine, Thank you for the positive review. It was a great pleasure to have you, your family and cats, they were so adorable. Hope to see you again, you are always welcome here. Kind regards, Niekie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Niekie / Jose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jannie Fourie-straat 31, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMWU3YWNlLTZjYzgtNDQzOC1iM2UyLTZhN2JkMzdlMDg2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 31 Jannie Fourie Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 11:00-00:00 10:00 -28.08246338082 27.129250573413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang