Sunflower Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Niekie / Jose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Cliff H - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Yvette C - Jul 2022
Algehele gradering
Nicolette het uit haar pad gegaan om my verblyf so gemaklik moontlik te maak.
Lees meerSunflower Guest House se terugvoer
Hallo Yvette. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ek waardeer dit opreg en ek is so bly jy het jou verblyf geniet en was tevrede met alles.
Jy is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Sonneblom groete.
Gerhard V - Jul 2022
Algehele gradering
Vir dit wat jy betaal en ligging die moeite werd.
Sunflower Guest House se terugvoer
Hallo Gerhard.
Baie dankie vir u positiewe ķomentaar.
Dit was baie lekker om u te kon ontmoet en bly dat u tevrede was met u akkommodasie.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Herman C - Mei 2021
Algehele gradering
Lae standaard fasiliteit.
Sunflower Guest House se terugvoer
Jammer vir enige ongerief.
Ek voel ons het ons bes gedoen om jul te verwelkom en gerieflik te laat voel.
Covid 19 het ons ongelukkig finansieel belemmer en ons kon ongelukkig nie die jaar verbeterings aan die uitelike van die gebou bring nie.
Mens kan ongelukkig nie almal tevrede stel nie
Baie dankie vir u besoek.
Groete
Nicolette
Issie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, gelukkig het ons net vir een nag oornag gesoek.
Sunflower Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek en terug voering. Was lekker om jul almal te ontmoet.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat u ondervind het.
Ek het die probleem op gevolg en sal toesien dat dit nie weer gebeur nie.
Ek bied u twee nagte Gratis verblyf aan, indien jul weer hier verby kom om op te maak vir jul ongerief.
Groete Niekie.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Loraine C - Des 2017
Algehele gradering
Sunflower Guest House to be highly recommended for overnight stay.
Lees meerSunflower Guest House se terugvoer
Dear Loraine,
Thank you for the positive review. It was a great pleasure to have you, your family and cats, they were so adorable.
Hope to see you again, you are always welcome here.
Kind regards,
Niekie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jannie Fourie-straat 31, Ventersburg, 9450, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang