Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jannie Fourie-straat 31, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunflower Guest House is in die dorp Ventersburg geleë en bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers en 'n selfsorghuis. Die gastehuis bied vriendelike diens, veilige parkeerplek, sekuriteit en 'n trokstopfasiliteit.

Elke gastekamer is toegerus met 'n TV, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gastekamer 1 het 'n dubbelbed, en het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort en toilet, met kamer 2. Kamer 2 het 'n enkelbed, en kamer 3 het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, en 'n en- suite badkamer.

Die selfsorghuis is beskikbaar vir groepe of groot gesinne, en kan tot 8 gaste akkommodeer. Die selfsorghuis beskik oor 4 slaapkamers en 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n ketel, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Gaste het ook toegang tot 'n tuin, en beddegoed word voorsien vir al 8 beddens.

Die gastehuis bied WiFi, 'n TV met OpenView-kanale en 'n daaglikse skoonmaakdiens. Ontbyt en ander maaltye is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste; daar is 'n spyskaart beskikbaar. Kamerdiens en 'n wasgoeddiens kan ook op versoek gereël word. Troeteldiere is welkom, en 'n kennel, kos en water kan teen 'n ekstra koste voorsien word. Slegs miniatuur honde wat huis opgelei is, sal in die slaapkamers toegelaat word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
2.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Niekie / Jose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Jannie Fourie-straat 31, Ventersburg, 9450, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jannie Fourie-straat 31, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMWU3YWNlLTZjYzgtNDQzOC1iM2UyLTZhN2JkMzdlMDg2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 31 Jannie Fourie Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 11:00-00:00 10:00 -28.08246338082 27.129250573413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang