Sun&Fun @ The Bridge #64
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2025 tot 10 Jan 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 17, St. Lucia-riviermonding, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 450R1 209 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sun&Fun @ The Bridge #64 is 'n woonstel op die eerste verdieping in die dorpie St. Lucia in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n TV en die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar. Die kompleks is sentraal naby al die geriewe op die hoofpad wat aan die meer grens, geleë en stapafstand vanaf die winkels en die strande. Seekoeie en ander wilde diere besoek dikwels die kompleks se tuin en swembadarea.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- McKenziestraat 17, St. Lucia-riviermonding, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenziestraat 17, St. Lucia-riviermonding, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal