Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sungubala Eco Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Sungubala Eco Camp
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Cindy M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Excellent.

It was perfect in so many ways, just loved it there.

Nicholas S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas S

Brilliant stay in the best location.

Sungubala is a beautiful, rustic camp in the Drakensberg and our stay was great!

Helena V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Pragtige omgewing. 'n Ruskans weg van die stad.

Sungubala is die perfekte plek vir asemrowende natuurskoon, stilte en rustigheid. As jy wil wegkom van die stad se bedrywighede, as jy hou van stap of bergfiets ry, dan is Sungubala die perfekte plek om te gaan. Wonderlike personeel laat jou dadelik tuis voel. Dis redelik afgeleë, maar absoluut die moeite werd!

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Adrian P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian P

Rus, rus en nog rus!

Ja, baie lekker gebly. Gratis bottel wyn ontvang vir die fout op hulle stelsel.

Alex M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex M

Very comfortable and enjoyable.

Beautiful location, with stunning views, great birding, botanising and walks!

Sungubala Eco Camp se terugvoer

Many thanks, Alex. We hope to see you back!

Sungubala Eco Camp
Dalene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S

Sielsverrykkend.

Asemrowende natuur, pragtige staproetes en net wat nodig is om batterye te herlaai sommer omtrent op ons agterstoep.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Goeie bestemming met vriendelike en hulpvaardige personeel.

Die akkommodasie was skoon en voldoende. Die personeel vriendelik en behulpsaam en die berg soos altyd inspirerend mooi.

Stephanie A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie A

Stunning location with comfortable, value for money rooms.

The mountain landscape provides a dramatic backdrop to the Sungubala Eco Camp. The camp has very comfortable accommodation with a communal boma that has a self-catering kitchen, braai area and lounge complete with a cosy fireplace. This makes the camp ideal for large groups as the communal area keeps things social yet the separate rooms offer some privacy. The staff were incredibly friendly and attentive. We had an amazing stay and wished we could have stayed longer.

Stuart C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C

It is located in one of the best areas in South Africa.

Nice clean and quiet place. With lovely hiking trails.

Karen J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen J

Rondavel accommodation.

Three of us stayed in the twin rondavels and used the shared kitchen and lounge, only we were the only ones staying in the rondavels, so had the place to ourselves. It was quiet and tranquil. We did all the marked walks which were clearly marked and maintained. The scenery was breathtaking and the wildlife abundant. It really was a memorable stay and would thoroughly recommend it to others.

Armand C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Armand C

Nie waarde vir geld nie. Uiters teleurgesteld.

Die ligging is baie mooi tussen die berge, en die kamers het 'n mooi uitsig op die berge, behalwe die takke en bome voor ons eenheid kon “getrim” geword het om 'n mooier uitsig te hê. Ek verstaan dis 'n Eco kamp en omgewingsvriendelik maar nêrens het hulle gesê jy mag nie jou hare droogblaas nie? Dis amper winter en baie koud op die berg, so as iemand vir 'n winter soontoe gaan, maak maar seker jy vat genoeg dry shampoo saam! Daar is nie 1 "plug" in die kamer om jou foon te charge nie, jy moet maar in die kombuis/kuierplek gaan sit terwyl jou foon charge. Met ons aankoms moes ons ook 5 minute by reception wag voor 'n werker vir ons kom sê het ons kan maar kamp toe ry, iemand wag daar vir ons, waar ons daar ook 5 minute moes wag. Die plek se maintenance kan definitief verbeter, al die bosse en takke vat die hele view weg. Ons het 'n rondawel gehad, met net die slaapplek en 'n badkamer. Daar was nie eers 'n ketel of yskassie nie, jy moet gesamentlik die kombuis en yskaste gebruik en hoop iemand steel nie jou goed in die yskas nie. En met so mooi uitsig (let wel net aan die een kant van die vertrek se venster waar nie bome of bosse jou uitsig "spoil" nie) kan mens nie eers sit en 'n koppie koffie geniet in die bed in die oggend nie, tensy jy in die koue al die pad kombuis toe loop, koffie maak en al die pad weer terug loop kamer toe. Ons het Vrydagaand by 1 plek geslaap en Saterdag by Sungubala Eco Camp, daar was 'n prys verskil van R200 en ons was uiters teleurgesteld in wat ons gekry het vir ons waarde vir geld by Sungubala in vergelyking met ons slaapplek van Vrydagaand.

Savannah F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savannah F

Spectacular!

What an incredible weekend! Sungubala is so beautiful, the facilities are well maintained, the staff are delightful and the hikes are breath taking. The best weekend getaway I’ve had for awhile. 10/10 would recommend.

Sungubala Eco Camp se terugvoer

So glad that you enjoyed it.

Sungubala Eco Camp
George R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George R

Baie mooi plek! Geen kragprop in kamers......

Geen kragprop in kamers en ligte uit om 22.00.

Esmari V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esmari V

Gesellig, gemaklik en veilig.

Pragtige uitsig oor die berge, met 'n skoon omgewing en vriendelike diens.

Sungubala Eco Camp se terugvoer

Baie dankie vir u besoek.

Sungubala Eco Camp
Karl B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl B

Amazing location with awesome hiking trails and friendly staff.

We had a lovely stay while doing the Run the Berg event. We stayed in the spacious rondavel and even though the unit did not have a kitchen we had an entire fridge to ourselves in one of the communal kitchens. Lovely braai and dining area with everything you could need and breathtaking views all around. We had a great experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese ligging met lekker voetslaanroetes en vriendelike personeel.

Ons het heerlik gebly tydens die Run the Berg-byeenkoms. Ons het in die ruim rondawel gebly en alhoewel die eenheid nie 'n kombuis het nie, het ons 'n hele yskas in een van die kombuise gehad. Heerlike braai en eetarea met alles wat jy nodig het en 'n asemrowende uitsig rondom. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sungubala Eco Camp se terugvoer

Thank you so much, Karl. We hope to host you again in the future.

Sungubala Eco Camp
Christiaan N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan N

Asemrowend mooi natuur.

Baie stil en goed. Hou van die feit dat daar net solar en gas is. Kom bietjie weg van die tegnologie, maar was teleurgesteld oor groepie mense wat kom raas en ons verblyf onaangenaam kom probeer maak het. Die oppasser was onder die invloed van drank.

Nokuthula Grace M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nokuthula Grace M

Plenty of incompetency.

Poor service, poor value for money.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van D119-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwamxtrRcTF0LiA8whn9MA9wCIOlMFYquT0i0JOvj4gJ3rYLl3J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 End of D119 Road Bergville 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.623945866331 28.96488717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang