Sungubala Eco Camp
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Einde van D119-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sungubala Eco Camp is 'n eko-selfsorgkamp op 'n afgeleë bergplaas in die skadu van die Sungubalaberg en bied 'n uitsig oor die vallei. Die kamp is die ideale plek om te ontspan, maar oor 'n uitstekende aktiewe wegbreek vir 'n natuurliefhebber. Die omliggende area is 'n bewarea en dit is reg langs die Ukhahlamba Drakensberg Wêrelderfenisgebied.
Selfsorgverblyf is beskikbaar in grasdak-chalets, 'n berg-bungalow, rondawels, en A-raam-eenhede. Daar word gebruik gemaak van son- en windkrag. Gas word gebruik vir kook en om water warm te verhit.
Daar is ook 'n klein swembad by Sungubala.
Die Sungubala Eco Camp is die ideale basis vanwaar die Ukhahlamba Drakensberg Wêrelderfenisgebied verken kan word. Doendinge in die omgewing sluit bergfietsry, voetslaan, swem, perdry, voëlkyk, boomtop-kabeltoere en 'n Adventure Centre in. Gaste het toegang tot begeleide- en selfbegeleide-roetes in die ongerepte bergwildernis.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Einde van D119-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sungubala Eco Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Einde van D119-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang