Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sungubala Eco Camp

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van D119-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sungubala Eco Camp is 'n eko-selfsorgkamp op 'n afgeleë bergplaas in die skadu van die Sungubalaberg en bied 'n uitsig oor die vallei. Die kamp is die ideale plek om te ontspan, maar oor 'n uitstekende aktiewe wegbreek vir 'n natuurliefhebber. Die omliggende area is 'n bewarea en dit is reg langs die Ukhahlamba Drakensberg Wêrelderfenisgebied.

Selfsorgverblyf is beskikbaar in grasdak-chalets, 'n berg-bungalow, rondawels, en A-raam-eenhede. Daar word gebruik gemaak van son- en windkrag. Gas word gebruik vir kook en om water warm te verhit.

Daar is ook 'n klein swembad by Sungubala.

Die Sungubala Eco Camp is die ideale basis vanwaar die Ukhahlamba Drakensberg Wêrelderfenisgebied verken kan word. Doendinge in die omgewing sluit bergfietsry, voetslaan, swem, perdry, voëlkyk, boomtop-kabeltoere en 'n Adventure Centre in. Gaste het toegang tot begeleide- en selfbegeleide-roetes in die ongerepte bergwildernis.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Cindy M
Saam met vriende
5.0
Excellent. It was perfect in so many ways, just loved it there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Nicholas S
Gesin met klein kinders
5.0
Brilliant stay in the best location. Sungubala is a beautiful, rustic camp in the Drakensberg and our stay was great!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Helena V
Gesin met tieners
5.0
Pragtige omgewing. 'n Ruskans weg van die stad. Sungubala is die perfekte plek vir asemrowende natuurskoon, stilte en rustigheid. As jy wil wegkom van...
Sien meer
Okt 2023
Dalene S
5.0
Sielsverrykkend. Asemrowende natuur, pragtige staproetes en net wat nodig is om batterye te herlaai sommer omtrent op ons agterstoep.
Jul 2023
Adrian P
Saam met lewensmaat
4.4
Rus, rus en nog rus! Ja, baie lekker gebly. Gratis bottel wyn ontvang vir die fout op hulle stelsel.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Einde van D119-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sungubala Eco Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van D119-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwamxtrRcTF0LiA8whn9MA9wCIOlMFYquT0i0JOvj4gJ3rYLl3J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 End of D119 Road Bergville 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.623945866331 28.96488717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang