Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunningdale Duplex

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Sunningdale Duplex
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andre P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Idiaal vir so 'n vinnige oornag. Niks te "fancy" nie, maar die prys werd.

Idiale plekkie om te oornag, veral vir die prys. Dit is wel klein, maar vir iemand soos ons wat net 'n plek soek om jou kop neer te lê, het mens nie meer nodig nie. Die plekkie is baie privaat en niemand pla jou nie. Geen geraas of lawaai gehoor vir die week wat ons daar was nie. Jou motor staan wel buite en ek was bietjie bekommerd gewees in die begin, maar niks het gebeur deur die tyd wat ons daar was nie. Sal beslis weer gaan kuier daar.

Larisha J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Larisha J

Relaxing.

Considering the price, it was definitely worth it. Good client service as well.

Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sugarfarm Trail, Sunningdale, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb42e2b24b71985bc500ee9e5575d4096746c7da447654897e882e33a81f804d019a6b819936a0707eb4d3b68f39607dbba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Sugarfarm Trail Sunningdale 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7497669 31.0448192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang