Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunninghill Guest Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Sunninghill Guest Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Susan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Quiet area in convenient location.

The accommodation is in a quiet area, but a convenient location close to shops and restaurants. Excellent service from reception staff. Comfortable accommodation.

Yolande D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Always amazing.

I will always stay here, the staff is always friendly and the rooms are nice and clean.

Ndzetelo Success M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndzetelo Success M

Peaceful and enjoyable.

Quite a beautiful and very clean place with wonderful people who are always there when one needs something.

Ronel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Rustige, veilige verblyf.

Ongelukkig was ons stort stukkend. Daar is niks aan gedoen al het ons gevra. Oulike plek, dink net kamers (badkamer) kort 'n goeie diens.

Johann S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Rustige, veilige verblyf.

Die een manspersoon by ontvangs het spesiaal na my kamer gehardloop om vir my inligting te kom gee. Die ontbyt en diens was baie goed. Baie dankie. Ek sal verseker weer hier bly.

Yolande D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Was just so amazing.

I come a lot to Jhb and first time sleeping in this guest lodge since 2019 and all the great services and clean of the place is still the same.

Nolene S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S

Pragtige verblyf in veilige area!

Ons was baie beïndruk met die veiligheid van die buurt. Die personeel was ongelooflik behulpsaam en die ontbyt was heerlik.

Hennie K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Very friendly people and safety is tops as it's inside an estate.

The reception was very friendly and accommodating walking me to my room even though it was right next to reception. The gentleman showed me how the TV and Wi-Fi worked.

Leon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Baie geniet.

Als was reg en mooi skoon, vriendelike diens.

Gordon H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon H

Very comfortable, met my expectations.

Ample parking, quiet neighbourhood.

Wiida J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiida J

Baie aangenaam.

Baie vriendelik en baie lekker ontbyt.

Wikus V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Aangenaam.

Ongelooflike vriendelike diens. Sal volgende keer weer daar bly.

Rina D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Excellent!

Friendly people and excellent service.

Ronel J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel J

Sal weer daar bly.

Vriendelike, behulpsame personeel. Geen probleme gehad nie.

Marius H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H

Uitstekend.

Fantastiese, netjiese verblyf.

Fransien T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransien T

Veilig en gerieflik.

Baie gerieflik, skoon en netjiese verblyf. Veilige omgewing. Heerlike ontbyt.

Barbara Z - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara Z

Baie mooi en rustige plek met puik diens!

Baie mooi en netjiese plek. Puik diens en heerlike ontbyt. Ons het selfs nog ‘n kamer gratis gekry!

Anita C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Aangename ervaring, waarde vir geld.

Personeel uiters professioneel. Kamer netjies en skoon. Hulpvaardige personeel, pragtig, rustig en stil.

Sunninghill Guest Lodge se terugvoer

Liewe Anita, baie baie dankie vir jou mooi woorde. Dit maak 'n groot verskil. Hoop om julle baie gou weer te sien.
Ann-M

Sunninghill Guest Lodge
Johan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ek het die rustigheid waardeer.

Dit is baie veilig om hier te bly, die kamer het alles gehad wat ek nodig gehad het en in die rustige, stil omgewing kon ek rus.

Sunninghill Guest Lodge se terugvoer

Liewe Johan,
Ek is so bly jy kon rus. Dankie vir die mooi verslag. Ek hoop jy kom bly gou weer by ons.
Groete,
Ann-Magret

Sunninghill Guest Lodge
Felleng R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felleng R

Warm welcome, tidy, excellent service and safety.

Upon arrival the gentleman who welcomed us gave us a very warm welcome , he explained everything and allowed us to check in even before the expected time. Sunninghill Guest Lodge is very tidy and served fresh food.

Sunninghill Guest Lodge se terugvoer

Thank you so very much for your lovely review. We hope that you will stay with us again.
Warm regards,
Ann-Magret

Sunninghill Guest Lodge
Celeste V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Sunninghill Guest Lodge is a hidden treasure!

Our stay at Sunninghill Guest Lodge was an absolute pleasure made even more special by Bongani, he was so helpful and attentive and true asset to an already outstanding guest lodge.

Sunninghill Guest Lodge se terugvoer

Dear Celeste,
Wow! What a lovely lovely review.
I can not thank you enough.
Please know, that we are well aware that Bongani is a treasure, and I will keep investing in him.
Take care.
AM

Sunninghill Guest Lodge
Dr En Mev Eric T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr En Mev Eric T

Die rustige atmosfeer is fantasties.

Rustige verblyf voor operasie die volgende dag. Sou graag langer ook wou bly vir ontspanning.

Barinda H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barinda H

Netjies en gemaklik.

Vriendelike ontvangs en waarde vir geld. Heerlike ontbyt.

Clementie Z - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clementie Z

Verblyf was baie aangenaam.

Ons verblyf was alles wat ons verwag het, ontbyt was teleurstellend.

Sunninghill Guest Lodge se terugvoer

Liewe Clementie
Dankie vir die mooi verslag.
Ek is so jammer om te sien die ontbyt was 'n teleurstelling. Asb kan jy vir my vertel wat fout was sodat ons daarop kan verbeter?
Groete
Ann-Magret

Sunninghill Guest Lodge
Roald W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roald W

Gerieflik.

Dit was 'n aangenemame gastehuis, maar die tweede kamer waarheen ek geskuif is, was baie klein.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
De Wet V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
De Wet V

Nie 4 ster gaste huis nie.

Die aircon en wifi het nie behoorlik gewerk nie. Die venster wat by die stort is kon nie heeltemal toemaak nie. In die winter gaan jy vrek van die koue. Die groot venster in die badkamer het net 'n kant gordyn gehad en die glas was heeltemal deurskynend. Enige iemand kan deur sien as die lig aan was.

Sunninghill Guest Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer mev de Wet.
Soos u in my e-pos van vroeër die week kon sien het ons al reeds al die bo-genoemde probleme opgelos. Ons het wel nie die badkamer glas vervang nie omrede in 19 jaar het niemand nog oor die venster gekla nie. Meeste van ons gaste geniet die venster wat uitkyk op die groente tuin en geen ander gaste of personeel kan daar kom nie.
Die lugreëling is reeds reg gemaak, daar was 'n klein probleempie met 'n setting. As ons bewus was van dit sou ons jou na een van ons ander 27 kamers toe kon skuif.
Ons is wel jammer dat dit nie gewerk het op die aand wat julle by ons tuis gegaan het nie.
Die venster wat nie kon toe maak nie, is reeds reg, en gelukkig is dit nou Februarie so niemand sal "vrek van die koue nie"
Ons het 100 MB fibre wat volgens al ons ander gaste wonderlik werk, u het die Wi-Fi ook nie aan ons genoem nie, ons sou u met graagte gehelp het as ons van u probleem met die Wi-Fi geweet het.
Hoop u en mnr de Wet is veilig terug by die huis.

Sunninghill Guest Lodge
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilima Singel 19, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyMjliMTFmLWEyODMtNGFmNy04ODYwLWI3MzI4OGVmZjMwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 19 Lilima Crescent Sunninghill 2157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.029019444444 28.070577777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang