Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny Cove Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunny Cove Stay is 'n selfsorgvakansiewoonstel reg op die water in Vishoek, Kaapstad. Hierdie toevlugsoord by dei see is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na verblyf waar hulle in 'n rustige omgewing kan ontspan.

Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar en bied direkte toegang tot die stoep en die tuin. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n tuin, 'n stoep met meubels, ongerepte see-uitsigte en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Vishoekstrand is ongeveer 1,3 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Simonstadweg 43, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5375a24a1c38958403b69a088f22d950a4853ebb2474dec218b5974244e8ed2a5ea9ba20e319b392c4cd88d4aa059b8ad50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 43 Simon's Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1437699 18.43629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang