Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny Daze

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anelique C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Altyd super. Ons gaan gereeld Ballito toe en dit is ons tweede keer in die huis. Ons sal nooit weer êrens anders bly nie! Word altyd met ope arms ontvang en die huis laat ons ekstra tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelique C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Blissful. Ruim huis. Netjies en die skoonmaker is baie vriendelik en fluks. Sy is ook goed met kinders. Sal gerus weer van hierdie huis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Safe and peaceful place. The lady was very helpful and friendly. We enjoyed our stay and will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Pragtige huis, baie goed toegerus en volledig, netjies, heerlike swembad, baie vriendelike en gawe huishulp. Mens mis die gedreun van die see, geen DSTV net Netflix, maar 'n fantastiese, netjiese, volledige huis. Die huishoudster is baie behulpsaam en vriendelik. Baie veilige huis met alarms, beams en gewapende wagte in buurt. Die mooiste buite-onthaalarea met alles waaraan jy kan dink, selfs 'n gasbraaier en baie herlaaibare ligte tydens beurtkrag, ons sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilary-rylaan, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe262fd48f41e0c1e1365a845f0dea20f46988abea704a323085d9d8ce15319f7e5ef5588087a057552e12e7fca2723e56d1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Hilary Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.531696704044 31.215024305916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang