Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny Lane Self-Catering Studios

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Akademie Straat, Franschoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunny Lane Self-Catering Studios is in Franschoek geleë, net 5 minute se stap vanaf die restaurante, winkels en kunsgalerye. Hulle bied 2 ruim en smaakvol versierde woonstelle wat oor die swembad uitkyk.

Daar is 'n 1 slaapkamer-eenheid sowel as 'n oopplan-ateljee-eenheid, albei met 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie, 'n TV met DStv, WiFi, linne en handdoeke. In die koue wintermaande hou ondervloerse verhitting die eenhede warm. Elke eenheid het 'n patio-area wat oor die swembad uitkyk. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste om te geniet.

Sunny Lane is die ideale ontspanne vakansiebestemming vir paartjies of sakereisigers. Naby bekende wynplase asook restaurante en winkels.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Sunny Lane Self-Catering Studios
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 30 Akademie Straat, Franschoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunny Lane Self-Catering Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Akademie Straat, Franschoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMjI4NGUwLTdlNGQtNDZkMS05N2QwLTkwOWY4MzEzMzQyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 30 Akademie Street Franschoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.906751 19.11922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang