Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny Spot

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Sunny Spot
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Paul N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N

Baie lekker gebly!

Puik! Die beste! Heerlik!

Lynette P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Fantasties.

Ons het fantasties gebly en sal beslis weer van hul gebruik maak.

Pieter S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het ons tydjie by Sunny Spot baie geniet. Die woonstel is goed ingerig en baie netjies afgewerk, met alles wat mens vir twee mense nodig het. Dit is baie privaat en goed geleë met maklike toegang van die straat af, binne bereik van die strande, eetplekke en winkels.

Mickeilah V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickeilah V

Home away from home.

I stayed at Sunny Spot for 2 months and I must say, the host was very accommodating. The space is nice and big for one person.

Suretha V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha V

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Verblyf het alles wat mens benodig. Naby aan winkels en die strand. Stil en veilige area. Was ons 2de keer by Sunny Spot. Sal beslis aanbeveel.

Lindani G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindani G

Enjoyed the tranquility of the place, with its roaring sea views.

I wanted a quiet place somewhere very far where I can use the space to ventilate, talk, remember her memory and mourn my late mother, the accommodation was just a perfect spot for me. Even with loadshedding I could not feel the negative effect.

Elize B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

December vacation.

Beautiful place, clean, everything you need. Friendly service.

Sanet N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet N

Ons sal weer hier wil vakansie hou.

Ons het so lekker gebly, Sunny Spot is regtig 'n sunnyspot. Cozy, ruim, rustig, goed toegerus.

John S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Ongelooflik goed toegerus.

Vandat ons ons reis begin het, is hierdie die negende plek waar ons tuisgaan. Dit is sonder twyfel die beste toegeruste "self-catering" eenheid wat ons nog teëgekom het. Selfs 'n wasmasjien net op die tyd wat ons dit benodig het, en nie net dit nie, maar waspoeier, skoonmaakmiddels ens. ook voorsien.

Suretha V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha V

Baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly. Die plek is baie netjies en skoon. Die huisie bevat als wat jy benodig. Daar is 'n wasmasjien ook, wat dit baie lekker gemaak het om goedjies te was. Lekker privaat met veilige parkering.

Dries D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Goeie area in Oos-Londen , naby die swemstrand, winkel, 'n blok vanaf die see.

Baie lekker verblyf, skoon, netjies, naby die see, goed ontvang deur eienaar se seun, probleem met TV gehad, en dis dadelik uitgesorteer, geen klagtes nie.

Ian P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian P

Perfect venue for our self-catering needs.

Minor repair that was required, was completed immediately on reporting. Hosts was friendly & available for any needs.

Pieter V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Baie gerieflik, skoon, sonnig en ruim.

Gasheer het uit sy pad gegaan om ons te help en tuis te laat voel.

Gerhard C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C

Pleasant.

Well equipped for 2 people. If I can make recommendations, I would like to see braai utensils added. Small casserole, proper braai tongs and perhaps a LED light to assist during loadshedding. Pleasant experience.

Shire-lee D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shire-lee D

Baie lekker!

Baie goeie en vriendelike diens, die gasheer het gesorg dat alles reeds daar is wat mens benodig.

Zaine M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zaine M

Cosy, comfortable.

Had every all we needed and more. Great location, good WiFi and appliances available for use.

Andre S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Kuier was heerlik.

Klein goedjies wat kort soos bv. bedlampies, braaibak vir as jy vleis braai, braaitang, wasbak in badkamer het nie 'n prop nie, ekstra handdoekreling in badkamer vir tweede handdoek. Dalk 'n tweesitplekbank met een stoel in plaas van twee regop stoele. Blakers vir kerse of paraffienlampe vir beurtkrag. Net klein goedjies wat 'n kuier perfek maak.

Una C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Una C

A lovely, peaceful stay

The accommodation is neat and well equipped.

Lynette N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N

Netjiese selfsorg-eenheid met alle benodighede en sentraal in Gonubie.

Netjies en skoon self-sorg plek met vol kombuis en groot badkamer. Binne 1 km van die winkels en 500 m vanaf die see geleë. Eie ingang en parkering met hek wat 'n afstandbeheer het.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 46, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f31454cf262c74fa12bc8659fe6620c419244d871bfa224da53b59933a0c9acb9f5863bfbfba6fe5bbd36d4f39f93c0af79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 46 17th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.948485004362 28.016543864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang