Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny Spot

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 46, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunny Spot is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Gonubie, Oos-Londen. Die kothuis is ideaal naby die strand, winkels, restaurante, strandkafees en kroeë in die omgewing geleë.

Hierdie opgeknapte woonstel het 'n privaat ingang, slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n aparte stort en bad. Daar is ook 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien.

Die sitarea langsaan het sitplek en 'n TV met 'n Netflix-app. Gratis WiFi is beskikbaar om media te stroom. Gaste is welkom om van die draagbare ketelbraaigeriewe buite die kothuis gebruik te maak, en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Sunny Spot is 'n paar minute vanaf die Gonubie Gholfklub, 18 km vanaf die middestad en sowat 27,5 km vanaf die Oos-Londen Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Paul N
5.0
Baie lekker gebly! Puik! Die beste! Heerlik!
Aug 2024
Lynette P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het fantasties gebly en sal beslis weer van hul gebruik maak.
Aug 2024
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Ons het ons tydjie by Sunny Spot baie geniet. Die woonstel is goed ingerig en baie netjies afgewerk, met alles wat mens vi...
Sien meer
Des 2023
Mickeilah V
5.0
Home away from home. I stayed at Sunny Spot for 2 months and I must say, the host was very accommodating. The space is nice and big for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Suretha V
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Waarde vir geld. Verblyf het alles wat mens benodig. Naby aan winkels en die strand. Stil en veilige area. Was ons 2de keer by Sunny ...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17de Laan 46, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunny Spot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 46, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f31454cf262c74fa12bc8659fe6620c419244d871bfa224da53b59933a0c9acb9f5863bfbfba6fe5bbd36d4f39f93c0af79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 46 17th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.948485004362 28.016543864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang