Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny Thesen Island Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Log-laan 11, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunny Thesen Island Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis geleë op dieselfde perseel waar die eienaar woon, heeltemal privaat van die hoofhuis af en is ideaal geskik vir paartjies, gesinne met kinders, sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet, en 'n aparte stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die sitkamer en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by 'n etenstafel met stoele en maak verder oop na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale wat aan 'n omskakelaar gekoppel is om deurlopende gebruik tydens kragonderbrekings te verskaf.

Hierdie eiendom is naby verskeie restaurante, die strand, asook verskeie ander gesinsvriendelike doendinge geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lance Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Log-laan 11, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunny Thesen Island Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Log-laan 11, Theseneiland, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38c855139429fff81b16a134521b8378d8f9d54775de73a08015024d9b93957a54b2ef87d059a111b35e52b426b0fd1e637d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Log Lane Thesen Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048757154578 23.054260736691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang