Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny West Coast Living

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Sunny West Coast Living
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Adrian M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian M

The owner of the property was very kind and friendly and made us feel welcomed.

The owner of the property was very kind and friendly and made us feel welcomed in her house.

Pieter H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H

Het voldoen aan my behoefte.

Die kamer en badkamer was perfek ruim en baie netjies. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig en het regtig uit haar pad gegaan om my te laat tuis voel. Hierdie akkommodasie is binne in die gasvrou se huis en ek is van mening dat almal nie gemaklik daarmee sal wees nie. Vir my was dit egter geen probleem nie veral omdat ek enkel was en slegs een nag oorgeslaap het.

Daryl C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryl C

Stay was warm and welcoming, different experience and hostess was wonderful.

Not used to this kind of experience for a holiday. Privacy was an issue and the consideration for your hostess and her private space. Will not use this type of accommodation again. Thank you.

Dawid F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid F

Kuier was baie lekker gewees.

Goeie kuier gewees. Dankie.

Christo B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie goeie ontvangs en plek is baie skoon, Marti is 'n aangename persoon, baie dankie.

Het lekker gebly dankie!

Karin V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Beste battery-herlaaier naweek.

Baie gasvry en gemaklike omstandighede.

Julia S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia S

Baie lekker gekuier, naby aan winkels ens.

Alles was baie mooi en skoon, baie gasvry en mooi area!

Loni G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loni G

Marti doen baie moeite!

Sien sterre.

Johann W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann W

Baie vriendelike eienaar.

Die tannie is baie vriendelik en gasvry. Sal weer daar gaan kuier.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katdoringstraat 32, Laguna-landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqTgfJGyFnEdgur4iSKp81UetcCZEn77lcPilcmWbMLn2xbNOhC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 32 Katdoring Street Laguna Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04239 18.04837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang