Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny West Coast Living

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katdoringstraat 32, Laguna-landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunny West Coast Living bied 'n gastekamer en is in die gasheer se huis in Langebaan geleë. Die eiendom is ideaal geleë naby die Laguna Mall, Mykonos Casino en die strand.

Verblyf by Sunny West Coast Living bestaan uit 1 kamer wat van binne die gasheer se huis af toeganklik is. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n aparte stort en bad. Boonop het die kamer 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Gaste is welkom om van die gedeelde kombuis gebruik te maak om basiese maaltye voor te berei en te kook, die wasarea en die braaigeriewe op die patio. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 'n motor. Neem asseblief kennis dat gaste die huis met die gasheer deel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Sunny West Coast Living
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Katdoringstraat 32, Laguna-landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunny West Coast Living het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katdoringstraat 32, Laguna-landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqTgfJGyFnEdgur4iSKp81UetcCZEn77lcPilcmWbMLn2xbNOhC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 32 Katdoring Street Laguna Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04239 18.04837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang