Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunnyside Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Daniel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Was baie lekker. Die kliëntediens van beide die eienaars en personeel was regtig uitstekend. Die Kok het 'n goeie ontbyt voorgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolff G
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Good accommodation. Excellent customer service and very safe accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mariette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie gemaklik. Gerieflik en veilig. Naby alles en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Lang verblyf
5.0
Des 2019

Ons het baie lekker gekuier, sal enige tyd weer kamers daar bespreek. Kamers is ruim en goed ingerig. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Etes is baie lekker en groot porsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gudrun B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2019

Sunnyside Guesthouse het aan ons die diens gelewer wat ons verwag het. Die eenheid was groot en gerieflik, so ook die kombuis en badkamer. Sunnyside Guesthouse het aan al ons behoeftes voldoen vir die naweek wat ons in Walvisbaai vertoef het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2018

Baie netjies, skoon, veilig en lekker ontbyt. Klere kan ook gewas word teen 'n prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Sunnyside Guesthouse
Middag Andre, Baie dankie vir die pragtige gradering vir ons Gastehuis. Ons is bly jy het die tydjie by ons geniet en sal ons staff die "review"wys om hulle aan te spoor en net beter te kan doen. Hoop ons sien julle weer. Groete en mooi naweek. Michael & Catherine Owners of Sunnyside Guesthouse Walvis Bay

Michael S
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2018

Das Personal war sehr hilfsbereit und engagiert. Für eine Nacht in Ordnung.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Vriendelikste personeel, vanaf die hekwag, by ontvangs, die skoonmakers en ons kok, niks kan beter nie. Veronica het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Ons is dadelik ons mooi skoon kamers gewys. Alles ruik vars, skoon en heerlik. Ons het so veilig gevoel met 24 uur-hekwagte, motors agter slot en grendel, en die sluit van die binnehof se deur. Charmaine in die eetsaal was werklik baie gasvry en haar kos was uitstekend. Die ander personeel was baie beleefd en op hul plek. Die hekwagte was vriendelik en beleefd. En hierdie behandeling het nooit afgeneem soos die tyd aangestap het nie. Sunnyside Gastehuis sal beslis my eerste keuse wees as ek weer Walvisbaai besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nangolo Mbumba-rylaan 240, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a28d6820a72fb1006b1c3183773c32affdcf03acb2ecab38dde5eb3e7cffb981e43e50ea0b30e7a6420b50d67af918d7b5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 240 Nangolo Mbumba Drive Walvis Bay 0000 Erongo 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -22.953375 14.510794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang