Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise Bay Self-catering Accommodation

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Sunrise Bay Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Het dit baie geniet.

Dit was vir ons 'n wonderlike ervaring. Sal beslis weer gebruik maak van Sunrise Bay. Baie goed en gerieflik ingerig.

Malinda L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda L

Die blyplek laat mens toe om meer te ontspan as slegs die wonderlike idee van 'n paar dae se rus.

'n Lieflike buitearea waar mens kan ontspan, met 'n ruim en skoon kamer met 'n badkamer en kombuis. Die plek binne is pragtig, skoon en goed uitgelê. Die agterdeur wat toegang verleen na die swembad is nog en van die eienskappe wat hierdie blyplek maak dat mens so lekker ontspan. Die personeel was baie aangenaam.

Mariette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette V

Ons het dit baie geniet. Dit was baie netjies.

Ons het ons kuier by Sunrise Bay Self-catering Accommodation geniet. Ongelukkig was daar probleme met die geyser. Ons het vir 'n paar dae in koue water gestort.

Anso V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V

Ruim, netjies en gerieflik.

Braaigeriewe op stoep is 'n definitiewe bonus.

Estee P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee P

Beste verblyf in Plet! Netjies, skoon en luuks!

Vir seker die beste verblyf waar ons nog was! Die eenheid het als in gehad wat mens benodig. Dis netjies, skoon en baie luuks! Die personeel is so vriendelik en behulpsaam! Francie en haar span laat mens vir seker baie welkom en spesiaal voel. Baie dankie vir ‘n heerlike tyd! Beslis wêreldklas akkommodasie!

Anli Z - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli Z

Gerieflik, skoon en netjies.

Vriendelike diens, gerieflik skoon en netjies.

Ruze G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ruze G

Dit was baie lekker.

Ons was baie bevoorreg om die Penthouse vir 'n afslag te kry. Die plek was selfs baie mooier as op die foto's en kan niks slegs daarvan se nie. Die warm water was wel 'n probleem. Die water is perfek as jy stort en op vol hitte draai, maar te koud vir bad water. Ons het wel baie plekke afgewys, weens daar nie 'n bad was nie. So was 'n bietjie teleurgesteld toe ons nie die bad kon gebruik het nie. Veder het ons ook nie 'n sleutel vir die wit skuifdeur ontvang nie en dit het so bietjie onveilig gevoel, weens die glas voor deur net toedraai en nie met 'n sleutel sluit nie. Die gevoel dat iemand die glasdeur kon breek en dan net die wit skuifdeur oop draai was moontlik.

Gerhard T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T

Baie netjies, goed uitgeruste eenheid wat ek ten volle sal aanbeveel.

Goed geleë, netjiese eenheid wat ek enige tyd aan iemand kan aanbeveel. Kliëntediens was uitstekend, met personeel wat altyd gereed gestaan om te help. Die eenheid is goed uitgerus met al die nodige om die vakansie ten volle te geniet. Sal vir seker weer gebruik maak van Sunrise Bay.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorothea-laan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABOnAXLBuk0gN8PevFP7ZvID7EYi5ZSluDOthftY8QpJ9jyQOZN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 5 Dorethea Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.04727 23.36814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang