Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise Beach Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zoe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Sunrise Beach Resort
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Cb V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cb V

Ligging is definitief die deurslag. Netheid en sekuriteit baie goed.

Was absoluut fantasties.

Gayle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle S

Good for what we needed.

We stayed for one night and it was perfect for this. The unit had everything we needed, and the private pool was really a bonus. What was slightly bothersome was that we could not access the WiFi, the TV remote did not work, and all the bedding really needs to be looked at, including the pillows. However, I give it 5 stars because it is a three-star resort; you cannot really complain about what is on offer. One last thing I would like to mention is that they charge a R500 refundable deposit, which is fine. But when you make the booking, the accommodation doesn't email you to ask for an EFT for the deposit or to bring cash. If you arrive and don't have the cash, then you have to use your bank card, for which they then charge you an additional R50 (which you don't get back) for the bank charges, which I think is really cheeky. At least offer guests the choice in advance.

Francois B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Fantasties.

Baie lekker familie-eenhede.

Lucas Johannes P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas Johannes P

Het lekker gebly.

Eenheid was baie netjies en goed toegerus.

Nadia Y - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia Y

Veilig en rustig. Wag net lank vir deposito om terugbetaal te word.

Ons het lekker gebly en hulle het elke dag skoongemaak. Die skoonmakers is baie vriendelik. Moet net lank wag (14 werksdae) vir breekbare deposito om terugbetaal te word. Nie seker hoekom dit so lank moet neem nie.

Michael V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V

Waarde vir geld met 'n great ligging!

See uitsig vanaf die eerste verdieping was baie mooi gewees. Lekker swembad met braai geriewe en naby aan die strand geleë. Vriendelik en behulpsame ontvangsdames. Eenheid was netjies met alles wat ons benodig het.

Theresa L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Theresa L

Kon beter gewees het indien reels toegepas word en nie net vir sekere mense geld.

Deur die week was dit stil, maar kom Vrydagmiddag dan verander dit in 'n dronk hool. Musiek word gespeel tot in die vroeë oggendure om net weer te begin na 7 in die oggend. Personeel is daar rond, maar tree glad nie op teen oortreders. Die tuintjie vir jou vierpoot het glad nie gras nie, net vuurwarm plaveisel. Stukkies gras is noodsaaklik vir hulle daaglikse aktiwiteite. Baie van die items in die woonstel was stukkend. 'n Bietjie gereelde onderhoud is noodsaaklik om 'n plek in 'n goeie toestand te hou.

Tyron C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron C

Great host, spectacular view and clean and tidy.

Great location and friendly staff, clean and tidy.

Willem B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Pragtige plek en natuurskoon. Was party oomblikke bietjie rumoerig.

Baie lekker gewees. Ligging ideaal en naby sentrums.

Jacques V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Waarde vir geld, presies wat ons verwag het, dierevriendelik, uitstekende diens, swak WiFi en sein.

Presies wat ons verwag het! Eenheid was daagliks gediens, dierevriendelik was 'n bonus! Presies soos op die foto's gewees! Reception was vriendelik, baie gemaklik gebly, see-uitsig was amazing! Al negatiewe ding was die WiFi was baie baie swak het skaars gewerk. Anders as dit was als perfek! Dankie Sunrise-span! Ons sal julle binnekort weer sien!

Sunrise Beach Resort se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Jammer vir die Wi-Fi probleme. Na ons vloede wat ons gehad het sukkel ons maar nog met 'n paar dinge wat heeltemal moet herstel.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Hanlie

Sunrise Beach Resort
Marie F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike ontvangs gehad deur die ontvangsdame. Skoonmaak-personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Nokwethemba M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nokwethemba M

Very good.

Everything was great.

Sunrise Beach Resort se terugvoer

Very glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again. Regards, Hanlie.

Sunrise Beach Resort
Yolanda D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D

Baie gerieflik met die mooiste uitsig.

Die eenhede is baie mooi uitgerig en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Lizanne S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne S

Gemaklik en voldoen aan behoeftes.

Baie oulike eenhede met alles wat mens nodig het. Veral die eenhede met die privaat swembad en braaiplek. Ons sal definitief weer hier bly as ons in Durban is.

Melanie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie N

Awesome.

Ons as 'n gesin het dit baie geniet en baie lekker gebly.

Sunrise Beach Resort se terugvoer

Dankie Melanie, ons waardeer julle ondersteuning en hoop ons sien julle gou weer in die toekoms.

Vriendelike groete,
Lindie

Sunrise Beach Resort
Heidi M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M

Sal enige tyd weer hier tuisgaan.

Baie skoon, netjiese en moderne verblyf. Alles wat nodig is in die kombuis. Pragtige see-uitsig en baie naby die stand.

Annemarie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Amazing accommodation and the cleaning staff are extremely welcoming and kind.

The accommodation is amazing, comfortable, clean and immaculate. The garden and pool area are beautiful. The complex are extremely safe. The cleaning staff are very friendly, kind and welcoming. They have cleaned our unit every day and nothing got lost. Some units has grass and is definitely pet friendly and my dogs were very safe, happy and secure with grass. My dogs won't do their toilet on paving - grass is extremely important. There are no problems receiving your deposit back. They give it immediately by departure. Vehicles are safe under shaded parking.

Marinda C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C

Lekker.

Het rustig ontspan saam my gesin.

Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Baie lekker, elke oomblik geniet.

Die gasvryheid was baie goed, baie lekker gebly.

Arouska L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arouska L

Wonderful.

Very clean and well maintained unit.

Melissa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa M

Gerieflike akkommodasie.

Gesinseenheid was skoon en netjies. Pragtige see- en tuinuitsig. Sal aanbeveel dat strenger maatreëls en kontrole toegepas word rakende harde musiek en laataand kuiers na 22:00 saans.

Schalk V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V

Baie lekker.

Een toilet het sleg geruik en ons kon dit nie uitsorteer nie, die stortkop is stukkend. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Mbali S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mbali S

The staff was friendly and very caring.

The place was superb and clean. The security was explanded, everything about the place was wonderful.

Marinda S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda S

Mooi see-uitsig.

Sleg dat ons nie op stoep kon braai nie want mens is nie altyd lus om 'n gemeenskaplike braai te deel met ander gaste nie. Ons eenheid was netjies met 'n beeldskone see uitsig.

Euston D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Euston D

Lovely

I must admit the recptionist was very kind and helpful, also very concerned.

Theresa P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P

Summer Place is a beautiful place and I would do it again.

Try and keep the noise down. Other wise our stay was fantastic.

Phumzile S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile S

Terrible.

Did not receive our R500 deposit because we were told my spouse threw bones in the pool when we asked for proof they didn't want to show us the footage on camera, the manager is racist and rude. We had to call the police still she was rude. What damage did bones do because we were willing to even go see those bones for proof but no, we were falsely accused.

Tanya P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya P

Marie, by ontvangs, was ongelooflik. Sy het ons van ‘n tweedeverdiepingwoonstel na ‘n grondverdieping laat skuif, met ‘n inbetaling vir die verskil in koste.

Ongelukkig het daar die laaste dag ‘n groep baie raserige gaste ingekom. Ons kon onsself nie hoor dink nie (musiek, gegil, geskreeu) en het by Marie gaan kla. Sy het hulle stilgemaak, maar toe skuif die partytjie na die kompleks se swembad. Daar was ‘n aanhoudende gegil en geskreeu en die geraas was tot in die middernagtelike ure. Ons het gesukkel om te slaap. Ek is bevrees ons sal nie weer na Sunset Beach Resort teruggaan as gevolg van hierdie gaste nie.

Simiso Hopewell M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simiso Hopewell M

The service was great. Especially when I arrived. The cleaning lady was superb.

I had an excellent stay. However GPS needs to be updated as there is a confusion between Sunrise Beach Flats and Sunrise Beach Resort. The service was excellent upon arrival and the cleaning lady was superb.

Hendrik P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik P

Rustig en gemaklik.

Hulle kamereenhede is baie netjies en mooi, met lugversorging in 2 vertrekke. Groot badkamer en baie mooi kombuis. Ons eenheid se stort was 'n bietjie "winky", maar andersins great. Uitstekende plekkie vir 'n lekker lang kuiertjie by die see. Hulle is ook baie naby aan die strand geleë. Glad nie rokervriendelik nie, maar ek vermoed niemand is meer deesdae nie. Die hekke wat na die strand lei was heeltyd gesluit, wat beteken het ons moes 'n bietjie verder stap om by die strand uit te kom. Nietemin, was die kuier baie lekker. Enige iemand sal hierdie plekkies baie geniet. Ek sal dit definitief aanbeveel vir paartjies en enkelpersone.

Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp-weg 31, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA799ce853ffdc3a4ca2e8e3c6f3f7d478907ca47629f1e2f72be460c12795aa8868b334744815e656fbe1a1571f00c60d7386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 31 Camp Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.101764080376 30.856562842749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang