Sunrise Beach Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Zoe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Cb V - Jan 2024
Algehele gradering
Ligging is definitief die deurslag. Netheid en sekuriteit baie goed.
Gayle S - Jan 2024
Algehele gradering
Good for what we needed.
Lees meerFrancois B - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Lucas Johannes P - Jan 2024
Algehele gradering
Het lekker gebly.
Nadia Y - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig en rustig. Wag net lank vir deposito om terugbetaal te word.
Michael V - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld met 'n great ligging!
Theresa L - Feb 2024
Algehele gradering
Kon beter gewees het indien reels toegepas word en nie net vir sekere mense geld.
Lees meerTyron C - Jun 2023
Algehele gradering
Great host, spectacular view and clean and tidy.
Willem B - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en natuurskoon. Was party oomblikke bietjie rumoerig.
Jacques V - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, presies wat ons verwag het, dierevriendelik, uitstekende diens, swak WiFi en sein.
Sunrise Beach Resort se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet. Jammer vir die Wi-Fi probleme. Na ons vloede wat ons gehad het sukkel ons maar nog met 'n paar dinge wat heeltemal moet herstel.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Hanlie
Marie F - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Nokwethemba M - Sep 2022
Algehele gradering
Very good.
Sunrise Beach Resort se terugvoer
Very glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again. Regards, Hanlie.
Yolanda D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik met die mooiste uitsig.
Lizanne S - Sep 2021
Algehele gradering
Gemaklik en voldoen aan behoeftes.
Melanie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Sunrise Beach Resort se terugvoer
Dankie Melanie, ons waardeer julle ondersteuning en hoop ons sien julle gou weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Lindie
Heidi M - Apr 2021
Algehele gradering
Sal enige tyd weer hier tuisgaan.
Annemarie D - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing accommodation and the cleaning staff are extremely welcoming and kind.
Lees meerMarinda C - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker.
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker, elke oomblik geniet.
Arouska L - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Melissa M - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie.
Schalk V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Mbali S - Des 2020
Algehele gradering
The staff was friendly and very caring.
Marinda S - Des 2020
Algehele gradering
Mooi see-uitsig.
Euston D - Des 2020
Algehele gradering
Lovely
Theresa P - Nov 2020
Algehele gradering
Summer Place is a beautiful place and I would do it again.
Phumzile S - Des 2020
Algehele gradering
Terrible.
Tanya P - Des 2020
Algehele gradering
Marie, by ontvangs, was ongelooflik. Sy het ons van ‘n tweedeverdiepingwoonstel na ‘n grondverdieping laat skuif, met ‘n inbetaling vir die verskil in koste.
Lees meerSimiso Hopewell M - Des 2019
Algehele gradering
The service was great. Especially when I arrived. The cleaning lady was superb.
Hendrik P - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Lees meer- Kapasiteit: 64 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp-weg 31, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang