Sunrise Beach Resort
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp-weg 31, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R945 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunrise Beach Resort bied selfsorg-eenhede in Winklespruit in Amanzimtoti. Die oord is ideaal geleë naby die strand en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede.
Verblyf by Sunrise Beach Resort beskik oor 13 eenhede wat eenders versier is en slaapplek aan 2 tot 7 gaste elk bied. Dié eenhede het 'n oopplan-uitleg of aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke woonstel het 'n ten volle toegeruste kombuis met basiese toebehore. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging in elke woonstel.
Van die gesins-eenhede is op die grondvloer en spog met 'n privaat swembad en van die ander eenhede het privaat braai-areas. Die oord het ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, speelplek vir kinders, 'n speletjieskamer met 'n pool-tafel en ander lekker speletjies.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Sunrise Beach Resort is naby Super Spar en Pick 'n Pay.
Let daarop dat slegs klein honde/troeteldiere op versoek toegelaat word en slegs indien die eenhede op die grondverdieping bespreek word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Zoe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Camp-weg 31, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sunrise Beach Resort het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 64 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camp-weg 31, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang