Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise Beach View

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Madeleine R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Pragtige uitsig. Vinnige reaksie op vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aj S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Ons het lekker gebly. Die eenheid is mooi en skoon, daar is genoeg eetgerei/koppies/bekers en algemene kombuisgoed wat jy sal benodig. Die gasvrou was skitterend en het dadelik gehelp as daar 'n probleem was. Soos met enige plek wat gereeld deur vakansiegangers gebruik word, is daar maar 'n paar kleinighede wat tekens van gebruik wys, maar niks wat vir ons die onplesierig gemaak het nie. Ons sal weer hier kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2023

Stay was good ─ issue with collection of keys. The collection of keys was a issue, waited 3 hours to optain keys, mail was send to us during our travelling time ─ no email access ─ should send info to collect keys in time ─ not while travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freja F
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Super location for peaceful beach holiday. The location is great. 15 to 45 min away from Balito, Umhlanga and Durban. The area is nice, safe, and peaceful. The apartment is well equipped but could use some small fixing. The pool is well maintained and there is a super view everywhere! The building itself and the elevator need some attention. If driving a big vehicle, the driveway can be a bit narrow, but the garage space is not a problem. Bring your own candles or lights for load-shedding. There are chargeable lights but no charger. Overall we had a wonderful stay for 7 days, 4 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon V
Kort verblyf
3.0
Aug 2024

Great. It was great; I enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Yadah L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Apr 2023

Glad nie wat ons verwag het nie. Die woonstel is vuil.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Suné
Sunrise Beach View
Hi Yadah, Ek voel nie u resensie is omvattend nie. Julle was ongelukkig oor die mure en een gordyn wat vuil was, waarop ek gereageer het en verduidelik het dat ons wag vir 'n opening tussen gaste om te laat verf. Ons doen dit elke paar maande omdat gaste vir een of ander rede konstant die mure vuil maak. Ons het 2 weke terug weer geverf en plekkie lyk weer mooi. Dankie, goed gaan.

Alicia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Aug 2023

Taai vloere, vol stof en vuil eenheid. Onaangenaam. Eenheid lyk glad nie soos geadverteer nie. Vuil, taai en vol stof. Geen wit handdoeke, gordyne in slaapkamer vuil en val van reling af. Gebreekte blindings in kamers, stoep vuil en geen kussings op stoele, bank gebreek, mikrogolf gebreek en geen gordyne in sitkamer soos geadverteer nie. Eenheid lyk verwaarloos. Dan wil eienaar stories hê oor breekwaredeposito wat refundable is maar tog val die eenheid uitmekaar.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Suné
Sunrise Beach View
Hi Alicia, Dankie vir u terugvoer. Ja, die woonstel lyk effens anders omdat ons alles oorgeverf het, sommige meubels vervang is en ander nuut oorgetrek is, asook goedjies soos lampies, dekor en linne vervang is. Die beddegoed is wit, dus het ons gedink dit lyk mooi met die nuwe skakerings van blou en groen handdoeke. Nie besef dis 'n probleem nie, en gedink dit is alles goeie veranderinge. Die gordyne in die sitkamer het ons verwyder, want gaste vat dit vuil en dit kyk in elk geval uit op die stoep en die see, so nie gevoel dit is nodig om die uitsig te belemmer nie. Die gordyne in die slaapkamer word ook elke keer vuil gevat, en was verbrand deur vorige gaste so on shet gewag vir die nuwes. Daar is een plankie gekraak heel onderaan die kleinste venter se blindings in die agterste kamer. Ons verstaan u was ongelukkig met die bank wat gebreek was, waarvan ons nie bewus was nie. Sodra jul my laat weet het het ek aangebied om iemand te stuur om dit reg te maak of te vervang, maar julle het geweier, en my boodskappe geignoreer. Dit is nou reggemaak. Dieselfde met die mikrogolf, wat ons toe na die tyd getoets het en dit steeds perfek gewerk het. Ons het dit toe in elk geval vervang. Die stoep, vloere en vensters raak ongelukkig vinnig taai en vol sout so naby aan die see, so sou elke dag iemand moes stuur om dit te keer, maar ek het weer seker gemaak dat ons skoonmaker weet hoe om dit goed skoon te hou. Daar is wel nuwe kussings op die meubels buite, so ek is nie seker waarna u verwys nie. In verband met die terugbetaalbare breekskadedeposito. Ons het al baie skade gehad deur gaste, dus is dit nou al jare in plek om ons ook net te beskerm. Ek het julle 3 dae grasie gegee om te betaal al moet dit eintlik voor die tyd betaal word, en al het julle met 'n troeteldier gekom. So ek sukkel om te verstaan wat u probleem daarmee was. Ek het dit ook dieselfde Sondag nog ten volle terugbetaal, terwyl ons reëls se binne 24uur. Ek hoop u vind volgende keer 'n plek meer na u sin. Vriendelike groete, Suné

Tinus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Asemrowende uitsig in genotvolle gerief. Die woonstelnlok is amper binne in die see. Parkering in 'n toe-garage. Pragtige see uitsig vanaf die oopplan-sitkamer, balkon en hoofslaapkamer. Beddens van hoë gehalte. Baie gerieflik en alles wat jy nodig het om heerlik by die see te rus is daar in die woonstel. Ongelukkig word daar nie goed gekyk na die woonstelnlok deur die bestuur nie, maar die woonstel binne is pragtig. Baie naby die strand. Baie aangename eienares. Sal weer gaan as ek kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suné
Sunrise Beach View
Baie dankie Tinus, ons sien uit om julle terug te hê. Bestuur was uiteindelik aangespreek en het nuwe mense in beheer, so hopelik word al die gebou se probleempies ook binnekort opgelos.

Lydia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Relaxing. Peaceful. Nice views. Loved the sound of the waves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Uitstekend! Pragtige woonstel wat ideaal geleë is, reg op die strandfront. Balito en Umhlanga is beide sommer net om die draai. Klein probleempies was vinnig aangespreek en opgelos deur die eienaars. Die balkon bied uitstekende uitsigte oor die see, en was die ideale saamkuier plek vir ons. Baie dankie Sune, ons sal beslis weer inklok!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suné
Sunrise Beach View
Baie dankie André. Ons is so bly julle het die kuiertjie geniet en sien uit om jul terug te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Suné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noord-Kusweg 33, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7jQX8J2Qzt33RBISDsVm8e8WMHswV8SllQpTDq9qCVmzYdoMSG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 33 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.589284 31.172218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang