Sunrise C-View
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Theo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lydia W - Sep 2024
Algehele gradering
Lovely unit. Kind and helpful host. Enjoyable stay.
Gideon B - Apr 2024
Algehele gradering
Verfrissend, sielvernuwend.
Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Het tuis gevoel, weg van die huis.
Nadia J - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese vakansie gehad! Sal beslis weer by Sunrise C-View bly.
Johan B - Aug 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Sunrise C-View se terugvoer
Dankie Johan vir die terugvoer. Ons kan aan die bed iets doen. Ek is egter bekommerd dat jy ons net 2 gegee het vir netheid? Groete
Justin F - Des 2023
Algehele gradering
Een vir die boeke.
Sunrise C-View se terugvoer
Dankie Justin
Bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer.
Groete
Willem R - Sep 2023
Algehele gradering
Alles is naby, alles is lekker, alles is netjies.
Sunrise C-View se terugvoer
Baie dankie, Willem. Hoop om julle weer te sien.
Helia W - Jul 2023
Algehele gradering
Hemelse verblyf in pragtige Ballito.
Sunrise C-View se terugvoer
Helia, baie dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Willem R - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat 'n gesin nodig het om 'n langnaweek te geniet.
Johann M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Connie D - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en gebly.
Sunrise C-View se terugvoer
Lekker om dit te hoor. Baie dankie.
Samantha E - Jan 2023
Algehele gradering
Beach vibes.
Sunrise C-View se terugvoer
We are so glad that you enjoyed your stay. Thank you for the kind words. Hope to see you again. Regards
Karischa K - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Lees meerSunrise C-View se terugvoer
It is fantastic to hear that you enjoyed your stay. Thank you for the great review. Hope to see you soon again. Regards
Charmaine V - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike eenheid met alles wat jy nodig sal kry tydens jou vakansie.
Lees meerRiaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike selfsorgeenheid met baie ruimte, alle fasiliteite. Die eenheid het 'n prag uitkyk oor die Indiese Oseaan. Naby aan alle winkels en fasiliteite geleë. Die eenheid is modern en spoggerig.
Sunrise C-View se terugvoer
Baie dankie Riaan, vir die goeie terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Ayanda M - Apr 2023
Algehele gradering
Well maintained, mordern apartment.
Colette C - Apr 2023
Algehele gradering
Luilekker en rustig.
Francois S - Des 2022
Algehele gradering
Baie pret.
Sunrise C-View se terugvoer
Dankie vir die goeie woorde. Hoop om julle weer te sien.
Tarina S - Okt 2022
Algehele gradering
Wat 'n pragtige eenheid. Daar is soveel moeite gedoen.
Sunrise C-View se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons hoop julle kan ons weer besoek.
Groete
Karen F - Jun 2022
Algehele gradering
Easy, gorgeous view, clean.
Sunrise C-View se terugvoer
Thank you for the feedback.
Unfortunately our cleaning services misunderstood our instructions but I believe clean bedding was available and the apartments was clean.
I am glad you enjoyed your stay.
Dennis W - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n aangename kuier in 'n netjiese plek.
Ragel J - Aug 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet, maar glad nie veilig gevoel met 'n 3 jarige kind so hoog nie.
Sunrise C-View se terugvoer
Dankie Hans vir jou boodskap. Ek het gedink dat die fotos tog n goeie idee sou gee van hoe hoog dit is. Die omheining is egter baie stewig en voldoen aan al die veiligheids standaarde, maar ek sal n punt van dit maak om dit uit te wys dat dit op die 11e vloer is.
Hoop om julle weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang