Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise C-View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lydia W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lovely unit. Kind and helpful host. Enjoyable stay. Lovely unit. Kind and helpful host. Enjoyable stay. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Verfrissend, sielvernuwend. Ons het dit baie geniet. Die plekkie is oulik. Ons sal julle weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Het tuis gevoel, weg van die huis. Alles wat ons benodig het was daar, sal vir seker weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantastiese vakansie gehad! Sal beslis weer by Sunrise C-View bly. Lieflike, netjiese en skoon verblyf, naby die strand en winkels. Pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Sal definitief aanbeveel. Baie lekker gebly. Fantastiese uitsig. Skoon en netjies. Die kateltjie in die hoofslaapkamer hoort egter in 'n ossewa en nie in 'n luukse woonstel nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Sunrise C-View
Dankie Johan vir die terugvoer. Ons kan aan die bed iets doen. Ek is egter bekommerd dat jy ons net 2 gegee het vir netheid? Groete

Justin F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Een vir die boeke. Was very nice. Die plek het 'n verskriklike lekke view en die woonstel is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Sunrise C-View
Dankie Justin Bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer. Groete

Willem R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Alles is naby, alles is lekker, alles is netjies. Die woonstel is baie netjies met alles wat jy nodig het om die naweek of vakansie te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Sunrise C-View
Baie dankie, Willem. Hoop om julle weer te sien.

Helia W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Hemelse verblyf in pragtige Ballito. Praat van sorgeloos vakansie hou! Die woonstel is pragtig skoon, gemaklik en modern met 'n asemrowende uitsig. Die huisbak is 'n groot aanwins, veral tydens load shedding. Die sekuriteit is vriendellik en behulpsaam. Die 3 ingange van die perseël is baie gemaklik of jy nou vinnig Checkers toe wil gaan of strand toe gaan. Ons kan die eenheid met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Sunrise C-View
Helia, baie dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete

Willem R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Alles wat 'n gesin nodig het om 'n langnaweek te geniet. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie mooi uitsig. Pragtige skoon plek met asemrowende uitsig. 'n Móét-bly in Balito.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg, La Ballito 1104, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA402bc468d902b4207c54642e21f814c75338f52ea66ce0b04609b92c3e590d07f0831f973081219663522fed06652133790d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Jack Powell Road La Ballito 1104 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532586202517 31.221158235057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang